Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joubertskraal Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Beddegoed en linne
Hout vir braai en kaggel
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar geen selfoon-ontvangs in die vallei is nie.
Geen troeteldiere, vuurwapens of vierwielmotorfietse word toegelaat nie.
Let daarop dat die plaas deur 'n grondpad bereik word. 'n Voertuig met 'n relatiewe hoë grondvryhoogte word sterk aanbeveel. Gaste moet asb. voor bespreking by die instansie seker maak of hul voertuig gepas is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertskraal Plaas, Kouga-berge, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcINlyXztWQp1htxWujuknktxlZZbzU5kyey6ZXtAv7l24YCwxm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 Joubertskraal Farm Kouga Mountains 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.780369623224 24.166040926509