LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Joune | LekkeSlaap
+9

Joune

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romanstraat 437, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Joune bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers op die onderste verdieping, totaal onafhanklik van die woonstel bo. Dis in die dorpie Witsand, en is net 'n entjie se stap van die sandduine en strand af.

Die woonstel het sementvloere en bied 'n lekker vakansiegevoel. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n stapelbed en enkelbed. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, oond, stoof en mikrogolf. Die leefarea het 'n eetkamerstel, sitarea en TV.

Parkeerplek vir 2 voertuie en bote is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is geskik vir 3 volwassenes en 2 kinders. Gaste kan oor die sandduine tot by die strand stap.

Slaapplek

’n Bespreking by Joune sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Joune
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Romanstraat 437, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Joune het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romanstraat 437, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFL67V6stFyBEzRW05J1z1VbJWiHJcHdnmGmIrwZit5EhQocMxz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 8 Roman Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.395738775651 20.849438368001
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!