Stanford Akkommodasie by Stanford Country Cottages - Journey's End | LekkeSlaap
+20

Stanford Country Cottages - Journey's End

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sillerystraat 15, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 800 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Journey's End is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal is vir rustige gesinsvakansies en kuiers saam met vriende. Dit is net 'n blok van die rivier af in 'n nuwe deel van die dorp na aan die rivier geleë. Boonop bied dit asemrowende uitsigte op die berge van die huis se gerieflike veranda af.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 12 gaste in 5 slaapkamers en daar is 'n TV in die solder. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, 'n platskerm-TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die vierde kamer het 'n enkelbed en groot dubbelstapelbeddens en die vyfde slaapkamer is die TV-kamer in die solder met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en die derde badkamer het 'n stort.

Die ruim oopplan-sitkamer, eetkamer en kombuis is gerieflik gemeubileer en toegerus met gemaklike leerbanke, 'n groot platskerm-TV en 'n eetkamertafel met sitplek vir 12 persone. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n dubbeldeur-yskas en -vrieskas, 'n gasstoof en elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n ekstra yskas in die motorhuis vir jou drankies, 'n tuimeldroër en baie pakplek. Trappe lei na 'n groot TV-kamer in die solder met 'n 'pajama lounge', addisionele TV, ruim slaapplek en rakke met baie boeke.

Gemaklike sitplek en 'n groot tafel buite skep 'n lekker ruimte vir gesellige maaltye en kuier by die ingeboude braai op die toegeboude stoep terwyl die kinders in die swembad afkoel. 'n Addisionele patio langs die swembad bied skaduwee, nog sitplek en 'n gasbraai. Veilige parkeerplek van die straat af word agter elektriese hekke op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Stanford Country Cottages - Journey's End sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Ligging

  • Sillerystraat 15, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sillerystraat 15, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNjgwZWE0LTJkMDctNGY2NC1hY2QwLTU0MTM4OWEwZDY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 800  per nag (plek vir 12) 15 Sillery Street Stanford 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.433785963302 19.458704919574
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za