Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joy's Place Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 28 Mrt 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashbury-weg 6, Plumstead, Kaapstad, 7801, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 157 R868 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Joy's Place Guesthouse bestaan uit 4 selfsorgkothuise op die eienaar se netjiese erf in Plumstead, Kaapstad. Die kothuise is in 'n lowerryke tuin langs die hoofhuis geleë.

Dodo's beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 4. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis, sitarea, 'n TV met DStv-kanale, Netflix, YouTube en WiFi.

Willy's, Avocado en Pool View is ook op die eienaar se goed versorgde perseel geleë en het elkeen slaapplek vir 2 gaste. Elke oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, 'n Skyworth-TV met sekere DStv-kanale, Netflix en YouTube in. Vinnige WiFi is ook beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit 'n lughawe-pendeldiens op versoek en 'n wasgoeddiens in.

Gaste het toegang tot die braai-area en die swembad op die eienaar se perseel.

Hierdie sonkrag-aangedrewe verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie en het 'n 24 uur-sekuriteitstelsel met geslote-kringtelevisie en gewapende reaksie.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, perdry, bergfietsry, wynproe, begeleide staptogte, visvang en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Joy's Place Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Ashbury-weg 6, Plumstead, Kaapstad, 7801, Wes-Kaap
  • Gaste dink Joy's Place Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 157
R1 157 R868
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 157
R1 157 R868
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashbury-weg 6, Plumstead, Kaapstad, 7801, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb00b69397226d874c73b3c649efb173ffbd36bdbcb744eff688c65f6ad5b331a751ac9944f07310711ec4298cb50cacab21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 157 nouVanaf R868 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 6 Ashbury Road Plumstead 7801 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.015983 18.472091