Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Leon W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon W
Gesin met tieners

Waarde-vir-geld-verblyf in Johannesburg.

Oor die algemeen was ons verblyf aangenaam en is die gastehuis veilig geleë op 'n golflandgoed. Die in- en uitgaan by die hek is soms stadig omdat besoekers hul kodes moet gee en bestuurslisensies moet toon en in piek tye is daar baie voertuie. Die beddens se matrasse in die hoopfslaapkamer is al uitgeslaap en moet dringend vervang word! Die reëlings en kodes van die kompleks is egter baie goed deurgegee en professioneel. Dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard V
Saam met vriende

Was daar om deel te neem aan die Sunshine Senior Gholftoernooi.

Dit is die tweede keer wat ons die plek boek vir dieselfde toernooi. Het oorgeslaap in 2022 ook in die woonstel. Dit is teleurstellend oor hoe die plek agteruit gegaan het. Die braairooster is geroes en moes ons eers maniere vind om dit skoon te maak. Die sitkamerbanke is stukkend en die dubbelbank word met 'n kombers toegemaak dat die stukkende plekke nie wys nie. Een van die drinkglase is ge-"chip" en dus moet jy versigtig wees om nie jou lip te sny nie. Die dubbelbed in die een slaapkamer se matras is deurgeslaap en voel dit of jy op die basis van die bed slaap. Ek is baie teleurgesteld in die kondisie van die inhoud van die woonstel en dit regverdig nie die prys wat ons betaal het vir die tydperk nie. Jy kan nie sulke gelde vra en jou plek is nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Harm Thomas W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Harm Thomas W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die begin af kommunikasie via e-pos, SMS en WhatsApp was fantasties. Al was in plek en als het gewerk soos die instruksies. Baie smart!

Baie goed georganiseerd en netjies. Al die kodes het mooi gewerk en als was op plek gewees. Sal beslis weer gebruik maak van die plek. Baie dankie Gerhard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon P
Gesin met tieners

Very good.

Everything was on point, I can't wait to come back, security is very tight. No party, no loud music, if you need a quiet and peaceful place that is the place to go. I really enjoy my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dori K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dori K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great weekend.

I really enjoyed staying at Jackal Creek Apartment and the facility is easy to use and the place is so quiet, I even thought I was alone with my partner,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie D
Gesin met tieners

Netjies, veilig en naby als.

Veilig vir klein kinders, baie speelkamers. Netjies en kombuis lekker toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Dit is 'n rustige huis weg van jou huis af, die atmosfeer is verwelkomend.

Die verblyf is lekker ingerig, netjies en genoeg spasie om in rond te beweeg. Die plekkie is rustig en ek love die décor. Die kinders is mal oor die beddegoed en dis lekker dat hulle daar kon swem en hulleself geniet. Dis rerig 'n huis weg van die huis af en die mense om jou is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khaya N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Khaya N
Gesin met klein kinders

Very tranquil and safe environment, stylish and upmarket.

A definite place to be OK.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustige en veilige omgewing, stylvol en luuks.

'n Definitiewe plek om OK te wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elne C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elne C
Saam met vriende

Baie veilig, netjies en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Kobus is baie vriendelik en behulpsaam en is bereid om enige tyd te help. Sal vir seker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, alles was mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelmari V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmari V
Saam met vriende

Veilig, gerieflik en skoon.

Sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackal Creek Gholflandgoed, Eenheid 51 Oakmont, Boundary-weg North Riding, Roodepoort, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAES9P8RlQTNBN39BMpJYVlVv2RsGs6Z1TkaaQw0HF56H4gYm5Is?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 Jackal Creek Golf Estate Unit 51 Oakmont, Boundary Road, North Riding 2169 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.058390117398 27.925766318717