Pongolapoortdam Akkommodasie by Jozini Guesthouse | LekkeSlaap
+15

Jozini Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingangstraat 47, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jozini Guesthouse bied moderne en gerieflike kamers naby die Jozini-dam. Dis die ideale bestemming vir wegbreke om tiervis te vang.

Akkommodasie word in 6 gaste-suites vir 2 of 3 volwassenes gebied. Elke suite is uniek versier en gemeubileer. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt, middagetepakkies of aandete is op versoek beskikbaar. Dit word nie by die tarief ingesluit nie.

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Jozini Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Ingangstraat 47, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jozini Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingangstraat 47, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAduQ0VP5RlZijrcIpFyywYMyQTyhmIsVkYaciCoSRxr8llHsrS5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 47 Ingang Street Jozini 3969 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.429747 32.057215
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za