LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jozini Lebombo Lodge | LekkeSlaap
+24

Jozini Lebombo Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 12, , 3963, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jozini Lebombo Lodge bied gerieflik gemeubileerde kamers in Jozini, net 5 minute van die middestad af, wat dit ideaal maak vir oornaggaste en besoekers aan die omgewing.

Gaste het 'n keuse van kamers met lugversorging wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens, dubbelbeddens, koninggrootte- of koningingrootte-beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en toilette.

Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Ontbyt word in die restaurant bedien, wat ook ligte middagetes en 'n à la carte-spyskaart tydens die aandete bedien. Gaste kan in die swembad ontspan, toegang tot WiFi hê of gebruik maak van die konferensie- en trougeriewe op die perseel. Die eienaars woon saam met hul troeteldiere op die perseel, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Jozini bied verskillende doendinge aan, en gaste kan visvang of voëlkyk by die dam, of wildkyk in die Pongola-natuurreservaat en wildreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat 12, , 3963, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 12, , 3963, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f8f66435568099beaa69587f7fac05ee87ce50dedcdd327b6ec65f019e098278e3ef89d3af02f5d3d4bc66d19ba6be6b09b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 810  per nag (plek vir 2) 12 Main Street Jozini 3963 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.425956498414 32.057023166943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!