LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by JoziStay - 128 Savannah Lodge Apartment | LekkeSlaap
+16

JoziStay - 128 Savannah Lodge Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 128, Savannah Lodge, Glockweg, Honeydew, Roodepoort, 2170, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

128 Savannah Lodge is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Roodepoort. Dié woonstel is ideaal naby die snelweë en winkelsentrums in die area geleë.

128 Savannah Lodge is volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ’n solder met 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer is in die sitarea en het ’n koningingrootte-bed. Die badkamer beskik oor ’n stort-oor-bad en die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg.

Daar is ’n TV met Netflix en WiFi in die eenheid en die kompleks beskik oor ’n gemeenskaplike swembad wat naby die woonstel is. Daar is ook veilige parkeerplek en 24-uur sekuriteitstoesig op die perseel. Die kompleks is 10 minute se ry vanaf Eagle Canyon Gholflandgoed en 15 tot 20 minute se ry vanaf Walter Sisulu Botaniese Tuine, Kloofendal Natuurreservaat en ander besienswaardighede.

113 Savannah Lodge is ook 30 minute se ry vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en sowat ’n uur vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, die Wieg van die Mensdom, Gold Reef City, Silverstar Casino en Monte Casino.

Slaapplek

’n Bespreking by JoziStay - 128 Savannah Lodge Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir JoziStay - 128 Savannah Lodge Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eenheid 128, Savannah Lodge, Glockweg, Honeydew, Roodepoort, 2170, Gauteng
  • Gaste dink JoziStay - 128 Savannah Lodge Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 128, Savannah Lodge, Glockweg, Honeydew, Roodepoort, 2170, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwY8TIIpvNAGk6niTZtAOX9BK4ax2whtv5weNXd7ZgjG0PMLUwe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 Unit 128, Savannah Lodge Glock Road, Honeydew 2170 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.098566 27.898492
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!