LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by J's Audacious Living | LekkeSlaap
+27

J's Audacious Living

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor-weg 11, West Beach, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

J's Audacious Living is in West Beach in Blouberg geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n lieflike drieslaapkamerhuis naby die strand, met gedeeltelike uitsigte op Tafelberg.

Dié smaakvolle huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -woonkamer en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n oond met 'n stoof, mikrogolfoond en yskas. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die huis het 'n patio, private swembad en 'n braai-area vir gaste om te gebruik. WiFi en parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan pendeldienste en motorfietse by ons huur.

Slaapplek

’n Bespreking by J's Audacious Living sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir J's Audacious Living
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Windsor-weg 11, West Beach, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink J's Audacious Living het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor-weg 11, West Beach, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmdhj8K9AofcmjXlzfiIdli9xyLW4hkMs8Ek8cPZL9JujieEBJ3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 11 Windsor Road West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.810643756082 18.473809540297
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!