JS Inn
Beskrywing
JS Inn bied gerieflike oornagverblyf in Nelspruit. Die huis is sentraal naby die sakedistrik, I'Langa Mall en Mbombela Stadion geleë.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 gastekamers met privaat ingange. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenhede het elk 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, werkstasie, linne en handdoeke. Elke kamer het ' n TV asook lugreëling vir jou gerief.
Addisionele geriewe sluit 'n braai-area, WiFi en 'n gemeenskaplike sitarea op die stoep in. Veilige parkeerplek word voorsien.
Besienswaardighede sluit die Sudwala-grotte, Nelspruit Gholfklub, Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Chimp Eden en Emnotweni Casino.
Let asseblief daarop dat die eienaar 3 hondjies op die perseel het.
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na JS Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |