Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Judea Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Dane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 49 resensies vir Judea Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Faiza P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faiza P
Gesin met tieners

Peaceful, home away from home.

It was a weekend getaway - staycation - and this property fit the budget. We were 6 adults and 5 teens. Great entertainment area that offered table tennis and some board games, as well as fishing spots nearby. All amenities were covered. The nearest store is a 15-minute drive away if you need anything. The owner lives at the bottom but is really accommodating and not intrusive at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey S

Baie rustig.

Baie lekker rustige atmosfeer. Kon lekker musiek maak en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea F
Saam met vriende

Amazing.

We really enjoyed our stay. We could play music and have a good time. The view was amazing as well! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip K
Saam met vriende

Waarde vir geld. Maak seker jy het alles. Winkel ver.

Ons verblyf was ongelooflik lekker. Alles gerieflik. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Dit was 'n wonderlike plek om te bly, dit is naby aan die strand en die eienaars was baie goed met kommunikasie. Daar is 'n paar goedjies wat moet reggemaak word, maar sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie I
Saam met vriende

Baie lekker plekkie om te ontspan, see is 5 min of minder se stap.

Die huis is baie gerieflik en is waarde vir die bedrag wat hulle vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murgal H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Murgal H
Gesin met klein kinders

It's a never again from me.

No privacy. The owner WhatsApps me all the time. Too many rules for R4000. No. Never again. Beautiful place, but too many mistakes. That is not a place for a family with children. We could see the owner and his family downstairs.

  Nuttig  (5)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Judea Accommodation se terugvoer

This is actually very disappointing to see this review, we were extremely lenient with the guests even though they booked for 8 adults and 4 children, but ended up being way more people than what they booked for. When I sent a whatsapp on Friday to ask how many guests were present, the guest let me know that they were in fact 16 Adults and 5 Children, which had a total of 6 vehicles. We told them we will be lenient and not charge extra as I knew one of the guests that were present. This was Friday, on Saturday evening we don't even know how many people stayed over as more arrived and by Sunday morning there were 10 vehicles parked outside. More people are automatically more noise, whatsapp messages were sent due to the huge amount of people that were present made such a noise that neighbours pestered us with constant complaints of people shouting outside throughout the night and music that could be heard down the road. Guests need to understand that when you book a house, you still need to abide by the law of South Africa which states that you cannot be a disturbance to neighbouring houses. We have had many guests over time that enjoy music and have an absolutely amazing time, yet still respect that there are houses around them.

Judea Accommodation
Brent H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Brent H
Saam met vriende

Not worth the price.

There wasn't enough toilet paper. The main bath wasn't working which we were informed about on arrival because it was leaking so the damp smell was terrible. We had to chop up onions to mask the smell. On Saturday after 10 pm people were complaining about our noise already and it wasn't even loud. The problem is that there are people living downstairs.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pamela J

Beveel nie aan nie.

Nêrens word genoem eienaar woon onder nie. Sesuur die middag word jy stilgemaak, geen handdoeke, koffie, tee, suiker nie. Pak trampolien weg as jou gaste se kinders dit nie mag gebruik nie. Vir die prys wat ek betaal het om te ontspan met my familie beveel ek nie groot groepe met kinders aan om daar te bespreek nie, geen wifi nie, maar dit word adverteer.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Judea Accommodation se terugvoer

Good day Pamela, no matter where you book a house in South Africa you will be subject to the Law of the country. You can't expect to go away for the weekend and make such a noise that neighbouring houses are bothered by the constant loud music and people shouting at the top of their lungs We provide hand towels in both bathrooms, we state that owners live in bottom floor, nowhere does it state that we provide Wi-Fi either. Also, we were not bothered with the noise, the problem is when you start becoming a problem to everyone down the street with the amount of noise you are making. We have had so many groups over the last few years, large groups with kids and they had an absolutely amazing time. We are sorry that you feel this way, but the law remains the law.

Judea Accommodation
Tania O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania O
Gesin met tieners

Was a wonderful stay.

Thank you Dane and family for accommodating us. We really appreciate it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norma N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma N

Our stay at Judea Accommodation was most pleasant, everything needed for a relaxed get-away was there.

The environment and ambiance of the space was perfect. I would definitely recommend Judea Accommodation as an accommodation of choice for anyone who needs a quiet and relaxed getaway, away from all the noise and boisterousness of city life. There was enough space and the accommodation was exactly as advertised no disappointments. Apart from the loadshedding which is outside the control of the management our stay was most pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa W
Saam met vriende

Lovely space to relax.

We visited Judea Accommodation with a few friends and their children. We had a lovely stay, enjoyed the entertaining environment with indoor braai and table tennis, with lots of space and clean and neat bedrooms. Dane was the next level host and absolute best. Thanks so much for the lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun A
Saam met vriende

Beautiful spacious lovely location and enjoyable.

It's really an amazing place couldn't asked for a better holiday home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan G
Saam met vriende

Great.

It was a nice, open space to do indoor activities if the weather doesn't permit you to go outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tristan C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan C
Saam met vriende

Opwindend.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Eienaar was baie vriendelik en gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette R

Very pleasant.

Everything was as expected. Beds comfy, place clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn L
Gesin met klein kinders

Beautiful, peaceful home.

What I liked about the property is that it was upstairs with four bedrooms. A spacious lounge and dining room area. It was absolutely spotless and the host was most welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roderick B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roderick B
Saam met vriende

Stunning weekend at a beautiful place.

The weekend was lovely. It was my 40th birthday and we celebrated with friends. Dane was an absolute superstar. He was there for a while but left for the night. We had everything that we needed and lots of fun was had by adults and kids. Will definitely go back. Thank you, Dane and LekkeSlaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy L
Saam met vriende

The accommodation is suitable and convenient. It had everything you need for a relaxing time. We were 8 adults and we enjoyed our stay.

I would highly recommend my friend and family to stay at Judea. We will definitely book this accommodation again for our next getaway. Thanks Dane we had an awesome time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joeleen B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joeleen B

Space just what we needed.

Doing leadership training at venue was fantastic.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valencia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia V
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Goeie diens, vriendelikheid, behulpsaamheid, privaatheid, vryheid, ag die hele naweek was awesome, doen 'n mens goed om na so tipe van plek te gaan. Dit was 'n goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje Z
Saam met vriende

Wonderlike hernineringe.

Die huis bied genoeg ruimte vir 'n groot groep. Dit was netjies en skoon toe ons arriveer en ons is vriendelik ontvang. Ons het heerlik gekuier en die oopplan-braaikamer is 'n aanwins vir die dansliefhebbers. Dankie Dane vir 'n onvergeetlike naweek met baie mooi herinneringe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicus M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicus M
Gesin met tieners

Die huis is netjies met genoeg spasie en slaapplek. Stapafstand vanaf die see.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Awesome. Wasn't my 1st stay there but it's always better then the previous stay.

I'll definitely be booking again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C

Good value for money.

We were 10 adults on a breakaway. Loved the space as well as the views. The indoor braai was a plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanell M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell M
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Naweek was baie lekker, alhoewel dit koud was. Huis is groot en het genoeg spasie so gepas vir nou in die tyd van die lockdown. Dit was beslis een vir die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geneviev A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geneviev A
Gesin met klein kinders

Wegbreek met familie en vriende.

Ons het 'n absulute wonderlike tyd gehad, huis was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Kinders het oorgenoeg plek gehad om rond te hardloop en hulself te geniet. Stil omgewing maar dit beteken nie jy kan jou nie geniet nie. Geen klagtes en sal definitief weer gaan .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen J
Saam met vriende

Die akkommodasie was skoon en ligging was goed, sal net voorstel dat gaste bewus gemaak word dat die paaie baie sleg is gedurende wintermaande.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W
Saam met vriende

Fantasties.

Rustige plekkie, heerlik ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jemima W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemima W
Saam met vriende

Very nice house, the owner was helpful and accommodating, we enjoyed our stay.

Will go back there soon again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xander F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Xander F

Goeie diens.

Lekker naby aan see geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Howard J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Howard J

Initially sceptic, but turned out to be great!

Upon arrival, I realized that the owner lives on the ground floor, which could possibly impose on privacy and "freedom". I either missed this detail in the info or it isn't stated. My fears were soon extinguished. Dean is a great guy overall, very helpful, accommodating and completely respected our privacy. As far the Judea is concerned: Spacious, beautiful, clean, well equipped with a great view from the balcony. Within 10 minutes walk from the beach and fishing spots. I will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise E
Gesin met tieners

Lekker leefarea met vele ontspanning.

Plekkie is baie gerieflik met ruim kamers. Omdat Bettiesbaai baie winderig was kon tieners hulself besig hou met tafel tennis, darts, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia K
Gesin met klein kinders

It was good. We enjoyed our stay. Owners was very friendly. Perfect spot for a beach holiday.

Small improvements required eg: Mirror on bathroom walls. Shower doors or curtains. Washing machine. Revamped braai area. Serving dishes. Towel rack on bathrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael W
Saam met vriende

#lekke

Mense in die omgewing was baie vriendelik. Eienaars van Judea Accommodation was altyd daar om te assisteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robin C
Gesin met klein kinders

Nice house, nice people but the cleanliness was very poor. Blocked drains on arrival, spilling sewer filthy braai area.

It was just a cleanliness issue on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario O
Gesin met tieners

Awesome and peaceful.

The owner was very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patron M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patron M
Saam met vriende

Great place to go with friends and or family gateway.

Good place for a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaitlin B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaitlin B
Saam met vriende

It was amazing.

It was really awesome, so much space to dance. Playing table tennis was even greater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia P
Saam met vriende

Staying @ Judea was an absolute blissful experience.

Thank you so much for allowing us to spend the weekend there. I was a bit scared that it would get 2 noisy, as we had a birthday celebration, but the owner were very accommodating. Hope we can make use of Judea again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn A
Saam met vriende

Definitely want to visit this house again!

I will definitely recommend this to anyone. The owners are friendly and gives you your space. The place is big enough and well equipped to have a large group of people.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wil beslis weer hierdie huis besoek!

Ek sal dit beslis vir iemand aanbeveel. Die eienaars is vriendelik en gee jou spasie. Die plek is groot genoeg en goed toegerus vir 'n groot groep mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Judea Accommodation se terugvoer

Thank you very much, Robyn, we are glad that you enjoyed your time at Judea Accommodation.

Judea Accommodation
Ricardo R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo R

Wonderlik alles in een genoeg ruimte.

Kinders het 'n mal tyd gehad, heelnag op die tafeltennisbord gespeel. Wonderlike rus vir my. Baie dankie aan Dane.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandi A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandi A

We were satisfied, we had a lekke kuier.

We had a lekke jol, no complains. Guy was very helpful. We made a noise yet we had good time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leana S
Saam met vriende

Was baie netjies en die mense baie vriendelik.

Dis 'n huis wat in 2 verdeel is, so die eienaars bly onder en die huurders bo, ten spyte van dit het ons baie privaat gevoel en ons kon raas soveel soos wat ons wou. Dis 'n lekker huis en ek sal weer daar bly. Dit het 'n binnebraai, maar nie 'n buite braai op die balkon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth G

Gerieflike en ruim akkommodasie. Beveel graag aan.

Ons het as 'n studente-kommittee van die akkommodasie gebruik gemaak. Ons het baie maklik die huis gevind en die gasheer was vriendelik. Ons het baie gemaklik in die huis gebly. Elke keer wat ons die eienaars gekontak het, het hulle vinnig die foon geantwoord en ons gehelp. Ek sal graag weer gebruik maak van die akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Easy-weg 2146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArDHaVYbGUhiQpMx4XjkiL40WRniyy7JCBYAQj888xI4zyVMopq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 12) 49 5 1 5 2146 Easy Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.368838360495 18.880973160267
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem