Jukskeipark
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Hill Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jukskeipark bied bekostigbare, gemaklike oornag- en selfsorgverblyf aan die oewer van die Valsrivier in Kroonstad.
Die park is langs die N1 en het ook 12 karavaan staanplekke wat ideaal is vir oornag met 'n motorhome of karavaan.
Hier is 20 selfsorg eenhede, elk met 2 - 3 slaapkamers en 1 of 2 badkamers asook 'n selfsorgkombuis. (Slaap maksimum 150 persone) Die eenhede het gemaklike beddens, sagte duvets en privaat ingange. Elke Chalet het ook dan sy eie braaiplek.
SLEGS vir groepe groter as 20 is daar 'n kombuis vir etes op bespreking met eetsaal. 'n Groot en klein konferensiekamer is vir besighede beskikbaar. Die kroeg is weeksdae oop vir gaste vanaf 10h00 -16h00. Die swembad met braai is ook vir privaat doeleindes.
Die groot terrein bied die perfekte omgewing vir ontspanning asook rustigheid met sy groot bome en spasie.
WiFi is beskikbaar naby ontvangs. Kroonstad bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend visvang, stap, fietsry, besoeke aan historiese geboue, die leeu-teelprogram en perdry. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tertius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 99 Hill Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Jukskeipark het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Hill Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang