Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Julsies Home

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Julsies Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Henrietta N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, vriendelike gasvrou en gasheer, smaaklike ontbyt.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Julsies Home se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom kuier het. Ons het die blits besoekie so geniet en hoop om julle weer te sien. Julle was wonderlike gaste. Mag julle besigheid floreer. Groete Nick en Juliette

Julsies Home
Peet B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B

Pragtige plekkie, baie lekker gebly.

Baie gasvry, gevoel soos huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Julsies Home se terugvoer

Hi Peet
Dit was 'n plesier om julle hier by Julsie's Home te hê.
Julle is 'n pragtige gesin en dankie vir die lekker verrassing.
Hoop julle hou nog verder baie lekker vakansie.

Julsies Home
Louise Lambrechts L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise Lambrechts L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf. Baie vriendelike eienaars.

Julsies is baie netjies. Eienaars gasvry en behulpsaam. Lieflike uitsig oor die see. TV al die kanale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larelle H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larelle H
Gesin met tieners

Most beautiful home!

Beautiful home with the friendliest helpful people ever! Julie and Peter felt like family when we left.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Julsies Home se terugvoer

Louise jy en Kobus was so 'n plesier en dit was so 'n groot voorreg on julle hier by Julie's Home te huisves.
Ons het julle regtig baie geniet en wag vir 'n volgende kuiertjie.
Baie baie groete en bly asseblief veilig.

Julsies Home
Cornelia M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel, maar gesellig, smaakvol en gemaklik, pragtige uitsigte.

Ons het so lekker gekuier by Juliette en Nick. Ons was vriendelik verwelkom en gewys waas alles is. Alles was netjies en skoon en so smaakvol afgerond. Daar was genoeg komberse en die duvet was so lekker warm. Die uitsig uit Kamer 1 was net asemrowend. Die walvisse en dolfyne het spesiaal vir ons kom hallo sê. Die stoepie was ook lekker om op te sit, en die beskikbaarheid van al die DStv-kanale was lekker vir my man. Die ontbyt was baie smaaklik en vullend. Laastens het ons lekker met Juliette en haar man gesels en 'n hartskonneksie gemaak wat ons sal terugroep om weer te kuier. Baie dankie Juliette en Nick, dit was so lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Julsies Home se terugvoer

Hi Cornelia,
Baie dankie vir al die komplimente. Dit was 'n voorreg om julle by Julsie's Home te ontvang en dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet. Julle besoek sal ons altyd onthou. Veilig bly en hoop ons sien julle weer.
Groete uit die mooie Mossel Baai.

Julsies Home
Lizelle D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars is baie gasvry en die gastehuis super netjies.

Sal enige tyd weer Julsies Home besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Gesellig, warm, vriendelik.

Dit was ’n heerlike verblyf met huislike atmosfeer, vriendelike gasvrou en gasheer en ’n 5-ster ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantastiese gashere!

Ons kan dit beslis aanbeveel. Fantastiese gasheer en gasvrou wat jou baie tuis laat voel. Baie mooi en gerieflik. Ons gaan beslis weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Julsies Home se terugvoer

Hi Hanlie baie baie dankie vir al die komplimente ons waardeer dit opreg. Dit was vi ons 'n groot voorreg gewees om julle as gaste hier te gehad het en ons het sommer dadeliik vir julle lief geraak. Kom kuier asseblief weer julle was puik gaste en ons sien uit na 'n volgende keer.

Julsies Home
Aletna V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletna V
Enkelreisiger

Die verblyf by Julsies Home het alle verwagting oortref: gerieflik, netjies gasvry.

Juliette en Nic het my tyd by Julsies Home laat voel ek is by die huis. Hulle gasvryheid was wonderlik. Die plek is so smaakvol gemeubileerd, gerieflik en super netjies. Ek sal beslis weer van Julsies Home gebruik maak. Stuk van my hart het agtergebly daar. Ek waardeer al die moeite wat hulle gedoen het - voorwaar in my tydperk weg vir 2 weke - die hoogtepunt van alles. Uitsig van die kamer was net so wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charleen M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen M
Gesin met klein kinders

Stunning, huislike atmosfeer. Lieflike tannie en oom.

Awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 6, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqKMFpBHuVBTOo1vdjvWC34jdpjRKOOvV5EJdRsFhmizo92Utnb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 6 Duiker Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080083285755 22.163995611769