Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Parkeer altyd in parkeerplek nommer 6.
Besoekersparkering is enige parkeerplek wat nie onderdak is nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 07:00.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen funksies word toegelaat nie.
Geen ekstra besoekers behalwe gaste waarvoor bespreek en betaal is word toegelaat tensy die bestuurder vooraf in kennis gestel is nie.
Die gas stem in om die woonstel te laat soos dit was en sal beboet word vir enige skade wat hulle aangerig het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
502 Atterbury Road, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang