Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jungle @ C Log Cabin

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Jungle @ C Log Cabin
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Wilma L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma L
Gesin met klein kinders

Baie netjies en ruim. Gemaklik en gerieflik.

Thomas het vir ons gewag en die sleutel oorgehandig en regdeur ons tydjie daar was hy baie behulpsaam. Ons kon enige tyd op sy knoppie druk. Die huis is lekker ruim, skoon en netjies. Die beddens slaap baie lekker en die beddegoed sag en warm genoeg. Ons het lekker gestort en gebad - die water was lekker warm. Ons het baie tuis en veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Giel R
Gesin met klein kinders

Sal nie weer by Jungle @ C boek nie.

Baie foute op die perseel, borrelbad het eers op 3de dag gewerk, hekmotor het nie gewerk nie, stoof-oond trip krag, vensterglas en bulbs is eers vervang nadat ons ingeboek het en opsigter het gekla daar word niks reggemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F
Gesin met tieners

We enjoyed our stay.

The house is very nice, everything worked, everything is available. There was nothing we looked for that wasn't there. We had a really enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Colin A
Gesin met klein kinders

Lovely location well equiped unit.

Unit is in a lovely area, well equiped, has a few electrical issues of concern and a bit of maintenance needed. Communication and service great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riya G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riya G
Gesin met klein kinders

The place is lovely, however the only thing that we didn't like is the cockroaches that we found in the house and couldn't sleep.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozell G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozell G
Saam met vriende

Perfect holiday home!

Our stay at Jungle @ C Log Cabin was absolutely amazing. It was over and above what we expected. Great large house with comfortable beds. The outdoor area was great. We really enjoyed the jacuzzi as well since it was winter. The correspondence with Elsie was very efficient and Andrew at Trafalgar was always ready to help or assist when we called. I would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxaan P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxaan P
Gesin met klein kinders

Awesome.

The place has everything we needed. It's a perfect getaway for family to relax and have a good time. It's quiet and private. Would definitely recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jungle @ C Log Cabin se terugvoer

Dear Rozaan,
Thank you for the kind review.
You and your family are always welcome at our house.
Regards, Elsie.

Jungle @ C Log Cabin
Debbie G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G
Gesin met tieners

It was a wonderful weekend away and Andrew went out of his way to make our stay as comfortable as possible.

Jungle @ C was a wonderful cabin that easily accommodated all of us. We recommend it as a great family destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jungle @ C Log Cabin se terugvoer

Hi Debbie
Thank you for the good review.
Will be a pleasure to accommodate you again.
Tommy & Elsie

Jungle @ C Log Cabin
Jaco E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco E

Huis was baie gemaklik en het 'n lekker kuier-area. Alles wat jy nodig het.

Baie lekker blyplek! Gemaklik vir 10 mense. Kuier-area was baie lekker tot sy eie yskas vir jou drank en koeldrank! Jacuzzi en swembad was lekker toe ons teruggekom het van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jungle @ C Log Cabin se terugvoer

Hello Jaco,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit regtig.

Jungle @ C Log Cabin
Kerisha M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kerisha M
Gesin met klein kinders

Very relaxing.

We had a great time. Thank you Elsie for all the assistance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jungle @ C Log Cabin se terugvoer

Hi Kerisha
Thank you for the very good review. It was a pleasure having you and your family at our vacation house.
Regards
Elsie

Jungle @ C Log Cabin
Jean D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jean D
Saam met vriende

Ongelukkig.

Die verblyf self was nie sleg nie, het die deck en swembad geniet, die borrelbad het gewerk net wanner hy wil. Die elektriese omheining het glad nie gewerk nie, die yskas het die krag laat trip die heeltyd so die een yskas was af vir dae aan een, die trappe voor by die huis se deur is vrot en vol gate, die hout deck buite by agterdeur is vrot en vol gate, as dit reën bly die krag trip, die gasbraaier kan nie aan en afskakel nie die gas bottel moet die heeltyd oop en toe gedraai word. Daar was 'n hele klomp groot probleme, het self probeer om die yskas ens. te laat regmaak op my onkoste, maar kon niemand kry nie. Het die eienaar in kennis gestel waarop gesê is die heining en yskas sal reggemaak word, maar niks het gebeur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accomodation with a real 'holiday' feel!

The log cabin was clean and neat. Nice entertainment area with Jacuzzi, pool, outside bar and TV. Also very private but with good security. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jungle @ C Log Cabin se terugvoer

Dear Neil,

Thank you for the great review! We are still busy renovating to ensure our guests the best stay ever.

We will arrange for your breakage deposit to be paid into your bank account and look forward to welcoming you back in future.

Regards,
Tommy

Jungle @ C Log Cabin
Annelie C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie C
Gesin met tieners

Baie lekker gerus.

Plek is baie mooi en veilig. Die Jaccuzi moet herstel word, want dit sukkel om aan die gang te kom en dit skop die krag uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia J
Gesin met klein kinders

Pleasant stay.

Thank you for the awesome weekend. My family had an awesome time. Linde the housekeeper was great. Enjoyed the Jacuzzi, although it took a long time to heat up but had fun in it. The outside bar/lapa area was great. Look forward to returning soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jungle @ C Log Cabin se terugvoer

Hi Olivia

Thank you for the good review. We do apologise for the hick up with the Jacuzzi. Linde is not yet trained in how it's working as her brother who's in charge was not available and Schalk is a bit unreliable. (Schalk/Linde should have switched the Jacuzzi on early in morning already)
We will, however, sort it out and I promise you a bottle of wine on the house when you are returning again!
Enjoy your evening
Tommy & Elsie

Jungle @ C Log Cabin
Talisa C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talisa C

Baie great gewees!! Sal defnitief weer terug gaan!

Dis 'n great huis vir n groot groep mense of 'n gesin met kinders. Het baie lekker gebly. Lekker groot kuierarea wat ons baie geniet het. Houthuis gee 'n lekker vibe af. Baie naby aan strand en winkels. Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jungle @ C Log Cabin se terugvoer

Hello Talita

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons streef daarna om ons gaste tevrede te hou gedurende hul verblyf en glo dat Linde jul hartlik verwelkom het.
Ons doen ook gereeld opknappingswerk en sal binne twee weke die blindings op die buite dek opsit vir meer gerief.
Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom. Geniet jul dag verder. Tommy

Jungle @ C Log Cabin
Karin B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

An awesome place with all the comforts of everyday living, with a rustic appeal.

We will definitely be back. Great place in a hidden jungle. Linde, the housekeeper, kept the place spotless, and an awesome time was had on both the braai deck, and in the Jacuzzi. Not many places provide 2 fridges and a chest freezer, as well as gas / charcoal braais. TV and DStv was an extra bonus. Will definitely be returning for another weekend soon! Definitely a well hidden gem!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Awesome plek met al die geriewe en 'n ouwêreldse gevoel.

Ons sal beslis weer kom kuier. Fantastiese plek in die woud versteek. Line, die huishulp, het die plek silwerskoon gehou en dit is regtig lekker om op die braai-dek en by die Jacuzzi te sit. Nie baie plekke voorsien 2 yskaste en 'n diepvrieskas, asook 'n gas-/houtskoolbraaier nie. Die TV en DStv was 'n bonus. Ons gaan beslis weer hier kom bly! Beslis 'n versteekte juweel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jungle @ C Log Cabin se terugvoer

Hi Karin,

Thank you for the pleasant review. We do strive to give our guest the best. We still do improvements on a monthly basis example, we are busy to fit the blinds on the outside deck, we still want to change the front entrance to the front door and make a ramp for guests in a wheelchair, build a boma at the swimming pool and Jacuzzi area and also the log home itself.
The next time you book you will see some have been done already. Any suggestions are always welcome. Enjoy your day.
Tommy

Jungle @ C Log Cabin
Alan L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alan L
Gesin met klein kinders

Delightful in the jungle.

Two families comfortably accommodated. The Log Cabin was adequately equipped and well serviced by Lindiwe. We enjoyed the attached lapa/dining/bar area - particularly when the weather was very wet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 680
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 680
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 680
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 363, Erfdeel 7, Grenville Pad, Trafalgarstrand, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b034b98bb45d6e9fc04f68f401c0c1273204b2b59719664bd5527d573703aa072d236c12595b529f46709cbb67edbd6b173?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 680 per nag (plek vir 12) 17 5 1 5 Lot 363, Portion 7 Grenville Road 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.963500669773 30.286820447491
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem