LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jungnickel Guesthouse | LekkeSlaap
+21

Jungnickel Guesthouse

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Jungnickel Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hugo S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Besigheidsreis

Vriendelik, goeie geriewe, naby alles

Bestuurders het gereeld kom seker maak alles is nog reg. Almal was vriendelik. Kamer sis groot en goed gemeubeleer. Wifi was n probleem op die dag.

Jungnickel Guesthouse's terugvoer

Hallo Hugo
Dankie vir die terugvoering. Dit was baie lekker om julle by ons te akkommodeer en sien uit na die volgende keer. Kimberley werk tans daaraan om fibre te kry, so met jul volgende besoek sal jul goeie Wi-fi ontvang.
Groete - Die Jungnickel Span

Jungnickel Guesthouse
Marius E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E
Gesin met tieners

Baie netjiese gastehuis. Lawn, die eienaar, baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netjiese kamers, skoon en ruim. Het aan al my verwagtinge voldoen.

Jungnickel Guesthouse's terugvoer

Hi Marius,
Dis lekker om sulke terugvoer te kry. Ons sal definitief vir Lawn op die skouer klop, hy is maar net die hart en siel van Jungnickel. Ons sien uit na die volgende besoek.
Groete,
Die Jungnickel Span

Jungnickel Guesthouse
Brumilda V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Baie behulpsaam en vriendelik.

Jungnickel Guesthouse's terugvoer

Dankie dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.

Vriendelike groete
Judi en die Jungnickel span.

Jungnickel Guesthouse
Jaco T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco T
Enkelreisiger

Gerieflike netjies woning.

Dit was 'n baie gerieflike netjies woning gewees.

Jungnickel Guesthouse's terugvoer

Hallo Jaco,
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om julle by Jungnickel te kon ontvang.
Vriendelike groete
Judi en die Jungnickel Span

Jungnickel Guesthouse
Marietjie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Gesin met tieners

Ongelooflike diens en vriendelikheid.

Fantastiese personeel met ongelooflike diens. Vyf-ster verblyf.

Jungnickel Guesthouse's terugvoer

Ai Marietjie dis nou lekker om sulke terugvoer te kry. Ek gee dit deur aan elkeen van die personeel. Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Judi en die Jungnickel span

Jungnickel Guesthouse
Roline S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roline S
Gesin met klein kinders

Rus en vrede.

Vriendelike personeel. Ontbyt het al ons verwagtinge oortref. Alles was skoon en netjies. Sal weer daar oorbly.

Jungnickel Guesthouse's terugvoer

Hallo Roline,
Dis dié tipe terugvoer wat ons weer laat besef hoekom ons doen wat ons doen. Ons sien uit na die volgende bespreking.
Groete,
Judi en die Jungnickel span

Jungnickel Guesthouse
Ina V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, heerlike ontbyt!

Ons is vriendelik ontvang deur personeel. Die kamer is ruim en netjies toegerus. Swembad was n bonus! Die heerlike ontbyt voeg waarde toe tot die verblyf.

Jungnickel Guesthouse's terugvoer

Beste Ina,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf en die ontbyt geniet sowel as die swembad. Moet së dis nou so koelerig hier dat die swembad vir eers minder aantreklik is. Ons hoop dis nie die laaste keer wat ons julle hier sal ontvang nie.
Groete
Judi en die Jungnickel span.

Jungnickel Guesthouse
Adriette L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriette L

Sal nêrens anders bly in Kimberley nie.

Nie net is 'n heerlike ontbyt ingesluit by die baie bekostigbare tarief nie, maar die kamers is pynlik netjies, alles is in werkende toestand, die diens is onverbeterlik (tot 'n sjerrie en 2 kerse reggesit vir beurtkrag!) en ek en my ma het baie veilig gevoel. Hulle het ook vir ons teen 'n goeie prys spesiaal aandete gemaak die tweede aand - 'n driegang-maaltyd met wyn, koffie en sap ingesluit. Die verblyf is versprei oor 2 persele wat baie naby mekaar is, elkeen ou Victoriaanse huise wat pragtig onderhou is. Baie dankie, Judy en Lon. Ons sal hierdie verblyf aan enigiemand voorstel wat Kimberley besoek.

Jungnickel Guesthouse's terugvoer

Ai Adriëtte hoe lekker is dit om so 'n mooi getuigskrif oor Jungnickel te ontvang. Dit gee ons sommer weer oemf om aan te gaan. Dis vir ons wonderlik om te weet ander mense waardeer ook die ou Victoriaanse glorie, alhoewel dit nogals 'n nimmereindige storie is om in stand te hou. Kom kuier tog weer asseblief.
Groete
Judi en die Jungnickel span.

Jungnickel Guesthouse
Este P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este P
Besigheidsreis

Vriendelike personeel en heerlike verblyf.

Die verblyf was aangenaam, en ek sal enige tyd weer van hulle gebruik maak.

Jungnickel Guesthouse's terugvoer

Hi Este,

Ons is bly julle het julle verblyf geniet en hoop beslis om julle weer te sien.

Groete,
Judi en die Jungnickel span

Jungnickel Guesthouse
Johann D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

By ontvangs was alles in plek.

Nie by hoofhuis gebly nie, maar die gasvryheid en ontbyt was uitstekend.

Jungnickel Guesthouse's terugvoer

Hallo Johann,

Dankie vir die vriendelike en positiewe terugvoer. Bly alles het glad verloop en en ons hoop julle kom kuier weer.

Groete,
Judi en die Jungnickel Span

Jungnickel Guesthouse
Estilet D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estilet D
Gesin met klein kinders

Huislike atmosfeer met vriendelike personeel.

Ons is verwelkom met ietsie te drinke. Daarna is ons na ons ruim kamer met genoeg handdoeke, heerlike beskuit en gemaklike beddens vir ons en ons kinders geneem. Daar was selfs swemhanddoeke beskikbaar. Dit was soos om by familie te oornag. Alles is pragtig afgerond.

Jungnickel Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly julle het Jungnickel geniet en dat julle nou deel is van die Jungnickel familie. Ons hoop om sommer gou weer die voorreg te hê om julle te huisves.

Groete
Die Jungnickel span

Jungnickel Guesthouse
Rose S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rose S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant B&B.

Jungnickel has atmosphere, is very clean with a superb breakfast. Unfortunately our stay coincided with some very noisy guests. One of the guests was banging on doors at 5:45 am and then singing at the top of his voice! But I would still recommend it to friends.

Jungnickel Guesthouse's terugvoer

Dear Peggy,

Thank you for taking the time to send us a review. It always helps us to do even more for our guests. It was a privilege to accommodate you and it is good to hear that you enjoyed our breakfast.

We would also like to apologize once again for the guest that made the noise. We spoke to him and sorted the matter out the next morning. We can assure you that 99.9% we do not have this problem. Unfortunately, on occasion, a guest will misbehave.

We invite you to visit us again in the future to experience our usual tranquil atmosphere.

Hope you have a lovely day.

Regards,
The Jungnickel Team

Jungnickel Guesthouse
Edward L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edward L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflik.

Lekker oorslaapplek tussen Gauteng en Kaap.

Jungnickel Guesthouse's terugvoer

More Edward,

Dankie vir julle moeite om vir ons sulke lekker positiewe terugvoer te gee. Ons hoop om weer die voorreg te hê om julle te huisves - gouer eerder as later.

Warm groete
Judi en die Jungnickel span.

Jungnickel Guesthouse
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 12, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1NzE4NjBlLWE1NTEtNDBjZi05MDgzLTMwMTNiMmFjZjIwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 12 Park Road Belgravia 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.74385 24.77215
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!