Juriesfontein Guest Farm
6 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - N1, Jury Fontein Farm 141 Portion 1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Juriesfontein Gasteplaaskothuis is geleë op 'n werkende plaas oos van Beaufort-Wes in die Karoo. Die eiendom bied 'n stil omgewing binne maklike bereik van die N1 en die historiese besienswaardighede in Beaufort-Wes.
Die kothuis bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort oor 'n bad, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n sitkamer met 'n houtkaggel en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale in. Die kombuis is goed toegerus met 2 yskaste, 'n vrieskas, 2 gasstowe, 'n elektriese oond met 2 elektriese plate, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien. Die omgewing is troeteldiervriendelik. Hout is beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit in 'n boma en braai-area, sowel as veilige parkering. Die stil plaasomgewing bied geleenthede vir stap en om die natuurlike omgewing te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- N1, Jury Fontein Farm 141 Portion 1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N1, Jury Fontein Farm 141 Portion 1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang