Just 1 More

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Just 1 More bied selfsorgverblyf in 2 gaste-eenhede om van te kies - 'n tuinkothuis met 2 slaapkamers en 'n ateljee.

Die kothuis beskik oor 2 dubbelkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n gemaklike sitkamer met 'n platskerm-TV met volledige DStv en 'n DVD-speler, sowel as 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en stoof. Buite is daar 'n privaat sitarea en braaiplek. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Veilige parkeerplek is vir 1 motor beskikbaar en gratis WiFi is beskikbaar.

Die ateljee is 'n oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasoond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, 'n klein sitkamer met 'n dagbed en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Buite is daar 'n privaat sitarea en braaiplek. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Veilige parkeerplek is vir 1 motor beskikbaar en gratis WiFi is beskikbaar.

Just 1 More is jou tuiste weg van die huis en naby skole, winkels en restaurante.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Just 1 More gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za