JustFor2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

JustFor2 is in Wildernis, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Suid-Kaap geleë. Dit is bekend vir sy lang witsandstrande en strandmere, en dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgkothuise en 1 woonstel. Al die selfsorgkothuise is ingerig met gemaklike koninggrootte-beddens, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die ruim woonstel het ook 'n koninggrootte-bed, 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort en selfsorgfasiliteite soos 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster. Verder is daar ook privaat sitareas in die tuin waar gaste kan braai en die voëllewe kan geniet. Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang, onbeperkte WiFi, 'n platskerm-TV met DStv en lugversorging.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek en gratis gebruik van die bergfietse in. Die strand is net 2 minute se ry weg en ander nabygeleë doendinge sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, begeleide staptoere, bergfietsry, swem en tennis in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Frans
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na JustFor2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za