LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by JustFor2 | LekkeSlaap
+74

JustFor2

Hoepoe-woonstel
was R1 000
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim woonstel is geskik vir 2 en het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met DStv en gratis WiFi. Buite is daar sitareas waar gaste die tuin en buitelug kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Kombuisie met yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in die kamers. Al die eenheid is slegs vir 2 gaste en ongelukkig word besoekers nie toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dus dalk nie geskik vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunbird-kothuis
was R1 400
Vanaf R1 260
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is 'n vrystaande eenheid en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die kothuis het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi in die eenheid. Dit spog ook met 'n privaat onderdakdek wat 'n uitsig oor die meer en op die berge het.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Kombuisie met yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in die kamers. Al die eenheid is slegs vir 2 gaste en ongelukkig word besoekers nie toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dus dalk nie geskik vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kingfisher-kothuis
was R1 800
Vanaf R1 620
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is 'n vrystaande eenheid en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Daar is 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n TV met DStv, WiFi en 'n groot onderdakdek met 'n uitsig oor die meer en op die berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Kombuisie met yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in die kamers. Al die eenheid is slegs vir 2 gaste en ongelukkig word besoekers nie toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dus dalk nie geskik vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Loerie-kothuis
was R1 800
Vanaf R1 620
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is op die hoogste punt geleë en het 'n privaat ingang. Dit is ideaal 2 en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Daar is 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n TV met DStv, WiFi en 'n groot onderdakdek met 'n uitsig oor die meer en op die berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Kombuisie met yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in die kamers. Al die eenheid is slegs vir 2 gaste en ongelukkig word besoekers nie toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dus dalk nie geskik vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake-weg 675, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARYCyiloirbTTznanxjFd1vhxOYsDY7WeCXehKsxoFOurtgJUiz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 675 Lake Road Wilderness 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.997353477459 22.627150118351
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!