LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Denneberghof, Kaaimans Holiday House and Cottage | LekkeSlaap
+59

Denneberghof, Kaaimans Holiday House and Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimans, Knysnastraat, George-distrik, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Denneberghof, Kaaimans Holiday Cottage is op 'n privaat eiendom van 39 hektaar in Kaaimans geleë en die bekende waterval is deel van hierdie pragtige landgoed. Die eiendom bied direkte toegang tot die N2 en dis halfpad tussen Wildernis en Victoriabaai geleë. Kaaimans se sentrale ligging in die Tuinroete is 'n groot trekpleister. Albei strande is net 5 minute se ry weg en Garden Route Mall is ook net 5 minute weg.

Verblyf word in 8 eenhede aan 18 gaste gebied. Elke eenheid beskik oor oorgenoeg kasspasie en ’n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg met ’n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Denneberghof, Kaaimans Holiday Cottage spog met ongelooflike, onbelemmerde uitsigte oor die Outeniekwaberge en uitsigte op Wildernis en die Indiese Oseaan in die verte. Verskeie voëlspesies word daagliks gesien, van visarende tot Knysna-loeries. Verder kan gaste ook uitsien na asemrowende sonsondergange en ontspanning in oorvloed.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kaaimans, Knysnastraat, George-distrik, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimans, Knysnastraat, George-distrik, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxYThiNTZmLTg2ZjQtNGM0Ni04YmUxLTg1OTNiNjZmYTk5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) Kaaimans Knysna Road 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.992029721801 22.543196976185
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!