Kaaimans Kloof Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaaimans Kloof House skuil in 'n privaat reservaat naby die bekende Map of Africa-uitkykpunt, net 10 minute van Wildernis af. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n vreedsame vakansie in die natuur.

Die huis het slaapplek vir 4 volwasse gaste in 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 2 enkelbeddens in die solderarea. Een van die badkamers is en suite en die ander badkamer word gedeel deur die gaste wat in die tweede slaapkamer en die solder slaap.

Die ruim, oopplan-leefarea het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetkamertafel met genoeg stoele, en 'n sitarea met gerieflike sitplek, kaggel, en 'n TV met DStv. Die leefarea maak oop op 'n patio wat rondom die huis strek.

Die patio het braaigeriewe, buitemeubels, en 'n randvloeiswembad met 'n uitsig op die kloof.

Wildernis bied heelwat doendinge, winkels en restaurante. Musiek- en kunsliefhebbers sal mal wees oor al die kultuur in dié kusdorpie. Daar is ook talle strande vir besoekers wat 'n bietjie son, see, en sand wil vang.

Doendinge sluit valskermsweef, kajak, bergfiets- en staproetes, abseil, vlieërbranderry, en meer in!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaaimans Kloof Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za