Kaalvoet Koppies

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaalvoet Koppies bied 'n bosveld-ervaring met 'n verskeidenheid voël- en wildlewe. Die plaas is 7 km buite Brits geleë.

Verblyf word gebied in 'n selfsorg-chalet met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n klerekas en lugversorging. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit, asook 'n yskas in.

Die oopplan-lapa het 'n kombuis, eetkamer en 'n sitkamer. Die kombuis het 'n dubbeldeur-yskas, 'n stoof met 'n oond, ingeboude kaste, breekware, eetgerei, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eet- en sitarea. Daar is braaigeriewe en 'n boma.

Die plaas het 'n varswaterdam wat ideaal vir visvang is. Etes is op versoek beskikbaar. Gaste kan die braaigeriewe gebruik en daar is veilige parkeerplek. Kaalvoet Koppies is die ideale bestemming vir oornagverblyf of net 'n rustige wegbreek.

Kaalvoet Koppies is slegs 30 km vanaf Hartbeespoort met 'n hele rits besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Kaalvoet Koppies sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaalvoet Koppies gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]