+11
Selfsorg in Port Alfred

Kaalvoet See

8 gaste

2 slaapkamers

5 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Fernhurst Street, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kaalvoet See bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Port Alfred, Oos-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Daarbenewens is daar twee enkelbeddens in d leefarea met n afskorting vir privaatheid.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n klein oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke langs die kombuis is perfek vir maaltye. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.


Kamer-opset

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 4 Fernhurst Street, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek

4 Fernhurst Street, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e716c7985ee974ba600b37ff714c41504cd9c433483e551b09207c0fc48366cf74815c8f5ce3373439c9645f3ca650048c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 8) 4 Fernhurst Street Forest Downs 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.616722 26.872259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang