Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaalvoet Apartments

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Frieda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 64 resensies vir Kaalvoet Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Phillie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillie V
Saam met vriende

Heerlike naweek in 'n rustige omgewing.

Ons het baie lekker gekuier en die gasvryheid van die gasheer en gasvrou was besonders. Kan Kaalvoet aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed.

It was beautiful and peaceful. Our privacy was respected. Beautiful sea view and surrounded by Fynbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Thank you for your lovely review, Marion. We would love to welcome you back next year!

Kaalvoet Apartments
Ian R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Great time and view! Just so relaxing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Thank you for your lovely review Ian. You are welcome back anytime!

Kaalvoet Apartments
Robbie Q - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie Q
Gesin met tieners

Peaceful and comfortable.

Kaalvoet Villa was very welcoming and comfortable for our family of five. The views were beautiful and the indoor Braai was enjoyed. Attention to detail was welcome and the solar. System was appreciated during load shedding. Thank you for a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Thank you for your lovely review Robbie. We would welcome you and your family back anytime.

Kaalvoet Apartments
Shaida J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaida J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lieflike huis. Pragtige see-uitsig.

Gina het ons baie goed verwelkom en het sommer tuis gevoel. Baie rustige woonbuurt. Ons het ons baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M
Gesin met klein kinders

Lieflike plek met alles wat jy nodig mag hê.

Die buite braai- en kuierplek is baie gerieflik met 'n pragtige uitsig. Naby genoeg dat jy die branders kan hoor. Daar is besonderse aandag aan al die moontlike behoeftes gegee wat dalk kan opkom. Die ontvangs was baie vriendelik en het graag info gedeel wat vir ons belangrik kon wees. Ons het baie lekker gebly en sal verseker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige review Carin. Julle was wonderlike gaste. Kom gerus weer kuier.

Kaalvoet Apartments
Griselda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griselda S
Saam met vriende

Ekstra moeite gedoen, baie dankie.

Pragtige ligging en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie, Griselda. Julle is enigetyd weer welkom.

Kaalvoet Apartments
Andrew G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie seker nie.

Nie baie privaat nie. Ander gaste moes voor ons eenheid verby stap om by hoof-ingang uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Hallo Deidre, jammer dat jy so daaroor gevoel het en ons so 'n lae rating daarvoor gegee het.
Daar is bitter min plekke waar jy kan tuisgaan waar ander mense nie verby jou plek sal loop as daar meer as een eenheid is nie. Ek vertrou dat julle volgende keer wel iets sal kry wat na julle smaak Ek dink hierdie is die laagste review wat ons nog ooit gekry het by Kaalvoet, maar jy is natuurli gregtig op jou opinie.
Tot volgende keer
Groete,

Kaalvoet Apartments
Mary-anne W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne W
Saam met vriende

Excellent, peaceful, great views.

We stayed in Ocean, it was more than well equipped, had a wonderful sea view, Frieda was lovely, she has a little book of great restaurant suggestions. Beautiful garden, it was very relaxing. Wifi was excellent! We had a lovely stay and I'd definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Thank you for your lovely review Mary-Ann. You are so welcome to come again. Glad you enjoyed it.

Kaalvoet Apartments
Elsa N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreek en ons het lekker gerus.

Ons was aangenaam verras met Kaalvoet. Frieda was so vriendelik en het ons 'n paar keer geskakel om met ons die aanwysings te bespreek. Die akkommodasie is 100% volledig, daar kort absoluut niks nie en alles is pragtig en 'n mens voel lus om daar te bly. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en ons gaan vir ons vriende daarvan vertel. Ons het heerlik ontspan en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige review Elsa. Kom kuier gerus weer!

Kaalvoet Apartments
Roxanne H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne H

Fantasties.

Ons het die verblyf baie geniet. Lekker staproetes en in 'n mooi omgewing. Ons sal beslis weer Yzerfontein besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Dankie vir jou pragtige resensie Roxanne. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Kaalvoet Apartments
Tracy S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy S

Kaalvoet was fantasties!

Pragtige uitsig, vriendelike ontvangs. Tannie Frieda was so so gaaf en vriendelik Die verblyf Fynbos was die beste, pragtig en netjies. Die kombuis is toegerus met alles wat jy benodig. Die braaigeriewe was ook puik. Dit was 'n heerlike wegbreek, goeie manier om die skoolvakansie af te sluit Tydens beurtkrag was daar nog steeds warm water en WiFi, dit was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige review Tracy - kom gerus weer!

Kaalvoet Apartments
Linden L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linden L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker tyd.

Dis was ons eerste kuier in Yzerfontein en ons het ons tydjie by Kaalvoet baie geniet. Als was soos wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet Linden. Kom gerus weer.

Kaalvoet Apartments
Ileen B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ileen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very lovely place, we enjoyed the stay.

We encountered a Cape Eagle Owl which camped out a few meters from our bedroom door. It was a special experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Dankievir julle mooi review. Hoop julle kom kuier gou weer!

Kaalvoet Apartments
Abbie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abbie M
Enkelreisiger

Perfekte en uiters gerieflike blyplek.

Veilig, netjies en asemrowende see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie, Abbie. Jy is baie welkom om weer vir ons te kom kuier!

Kaalvoet Apartments
Pieter V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf langs groen belt.

Die see is reguit af met pad (minder as 10 minute stap). See-uitsig is effens belemmer deur aangrensende huis, maar steeds mooi. Die gasvrou was baie vriendelik, hulpvaardig en alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi review. Hoop julle kom kuier weer.

Kaalvoet Apartments
Tina J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina J

Guesthouse with character and well-situated.

My daughter and I spent a few days at Kaalvoet in Yzerfontein - we loved every minute there. Frieda was friendly, informative and so willing to help with advice and tips on walking, restaurants and things worth seeing. The beach is spectacular and if you love birding, there is plenty to see with marine birds on the quiet, and long sandy beaches as well as the birds that regularly visited the bird baths and are typically found in the surrounding fynbos. The apartment was well equipped, with ocean and fynbos views. It was only a short walk to the beach from the house, so well situated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Hallo Tina, baie dankie vir julle pragtige resensie vir Kaalvoet. Dit was so lekker om julle as gaste te hê en julle is enigetyd welkom hier by ons!

Kaalvoet Apartments
Mariette V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

Dit was 'n wonderlike tyd gewees. Baie dankie vir 'n amazing plek en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie Mariette. Dit word so waardeer. Julle is enigetyd weer welkom om by ons te kom kuier!

Kaalvoet Apartments
Jason A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing time.

We enjoyed our stay at Kaalvoet, and would definitely recommend it to friends and family. The views from Kaalvoet and the beautiful surroundings make it a very relaxing and peaceful place to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Thank you for your lovely review Jason will gladly have you back as guests! Next time you must book Fynbos which has the braai and the fireplace inside!

Kaalvoet Apartments
Estie P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie P
Gesin met tieners

Was heerlik ontspanned, regtig gerus.

Die huis is ruim, oop en gerieflik. Dit het pragtige uitsigte en 'n lekker balkon. Die kamers is ruim, die beddens en beddegoed is lieflik. Die huis se decor dra by tot die lieflike atmosfeer van rus en ontspan. Die kombuis het alles en nog wat. Great plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige review Estie. Dit was heerlik om julle hier te hê en te sien dat julle so lekker ontspan het.
Kom kuier gerus weer!!

Kaalvoet Apartments
Yola F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Yola F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Perfek as jy vir 'n naweek uit die stad wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Hallo Yola, dankie vir jou resensie. Ons hoop julle kom kuier weer.

Kaalvoet Apartments
Ashleen Monique C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleen Monique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful place. Loved it!

Definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Hello Ashleen, thank you so much for your amazing review. We would love to have you back as guests.

Kaalvoet Apartments
Cindie A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek.

Kaalvoet is perfek is vir 'n vinnige wegbreek van die stad vir 'n dag of twee. Die ligging is perfek, naby die strand en weg van die hoofstrand met baie mense. "Sea Shells" eenheid is meer as genoeg vir 2 persone. Die eenheid is baie netjies en luuks ingerig. Ek sal Kaalvoet maklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige review Cindie, hoop julle kom weer vir ons kuier! Jammer ek kon julle nie self ontmoet nie.

Kaalvoet Apartments
Gawie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Pragtig. Gemaklik.

Dit was lekker rustig. Hoor die natuur! Pragtige sonsak en landskappe. En vreeslik gemaklik weg van die huis, Kaalvoet het alles in die woonstel wat mens sou wou gebruik op vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen B
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus.

Ons het heerlik gebly. DIe plek was baie netjies, en die diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-ann B
Saam met vriende

Beautiful view.

The location is beautiful - with a view over ocean and the fynbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf naby die see. Mooi uitsig.

Was heerlik om met die klank van die see wakker te word. Mooi uitsig uit 'n smaakvol gemeubileerde kamer. Yzerfontein is 'n skoon en netjiese dorp. Sal Kaalvoet enige tyd aanbeveel. Dankie vir lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie, Marguerite, kom kuier gerus weer!

Kaalvoet Apartments
Wollie P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie P

Keurige oopplan-selfsorgeenheid wat waarde bied vir jou geld.

'n Pragtige, keurige oopplan-selfsorgeenheid wat waarde bied vir jou geld. Goeie meubels, beddens. Die WiFi was 'n bonus. Dankie ook vir die melk wat vir mens in die yskas wag vir daai eerste koppie koffie na 'n dag se rondry. Vriendelike diens van die gasvrou Frieda wat kort-kort per e-mail inligting deurgegee het, asook Gina wat vir ons kom oopsluit het. Al wat my gepla het, was dat daar nie 'n wasbak vir die skottelgoed was nie (net ’n skottel), alhoewel dit 'n selfsorgeenheid is. Ek vermoed die eenheid is dalk deel van 'n ander eenheid wat wel toegerus is. En dan was ek ook bekommerd oor my motor wat nie agter 'n omheining of veiligheidshek was nie. Maar ek het ook opgemerk hoeveel ander erwe is oop en motors wat deur die nag buite was. Dalk is motordiefstal- of inbrake nie so algemeen daar soos hier in die Vrystaat nie. Kan Kaalvoet met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Sal defnitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Wollie. Jy is heeltemal reg, Seashells word normaalweg saam met Fynbos verhuur, maar dit was ongelukkig die enigste eenheid beskikbaar toe jy bespreek het.
Ons adverteer nie dat daar 'n kombuisie is nie juis omdat daar nie 'n wasbakkie is nie. Ons mag dit nie insit nie, dit is teen die munisipaliteit se reëls. Selfsorg beteken maar net dat daar nie ontbyt en ander etes bedien word nie.
Ons waardeer egter jou terugvoering. Ek gaan in elk geval die einde van die jaar my listing so verander dat Seashells net saam met Fynbos verhuur kan word. As julle weer kom, bespreek dan daardie eenheid of Ocean, wat wel 'n klein kombuisiehet. Hoop julle kom weer kuier.

Kaalvoet Apartments
Susan D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee aande by Kaalvoet oornag. Pragtige omgewing en verblyf met 'n uitstekende gasvrou. Het sommer dadelik tuis gevoel.

Kan definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Dankie vir jou pragtige resensie Susan, kom kuier gerus weer!

Kaalvoet Apartments
Jp H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker en perfekte wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë. Sal aanbeveel.

Baie dankie vir 'n wonderlike 10 dae by Kaalvoet. Enigiemand kan hulle met gerustheid boek. Sien weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet Johan. Julle was wonderlike gaste! Dankie dat julle die Villa so skoon gelos het. Hoop regtig julle kom weer kuier.

Kaalvoet Apartments
Ilze V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was amazing.

Ons het dit baie geniet. En die plekkie is baie mooi. Frieda is ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Dankie vir jou pragtige review Ilze, hoop om julle weer as gaste te ontvang!

Kaalvoet Apartments
Brenda L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda L

Very nice house and location. Great views, great for entertaining.

We were a group of friends who shared the house and Seashells Cottage. The villa's open-plan living space has ample space and we never felt cramped. The indoor fire/kaggel works really well and a beautiful gas stove/oven for cooking. The house is very well equipped (lots of cutlery/crockery/glasses) and a vast selection of pots and pans and sharp knives. Great location next to green belt, beautiful sea views and you can hear the ocean. 3 min walk down to beach. All makes for great breakaway! Whether you share this as friends or as a family, you are sure to have a great time. Frieda is a great host and and easy to reach for assistance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darryl V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl V
Saam met vriende

Very clean and cozy.

Place was nice and neat, just further away from the beach as what the pics show. All in all a very nice little place and will visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie skoon en gesellig.

Plek is nice en netjies. Net verder van die strand af as wat die foto's aandui. Oor die algemeen baie nice en sal weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Hi Darryl,
Thank you for your review, it is much appreciated.
Would love to have you again as guests.

Kaalvoet Apartments
Christo L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Ek het besluit om op die strand loopafstand van Kaalvoet vir lewensmaat die groot vraag te vra. Die hulp wat ek van Anel en Frieda af ontvang het, het dit 'n onvergeetlike aand gemaak. Hulle het bygestaan met 'n piekniek op die strand en toe gehelp om vir ons 'n kersligete voor te berei met die fynste “attention to detail”. Anel het ongelooflike kos vir ons voorberei. Ek kan Kaalvoet definitief voorskryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Hallo Christo, baie dankie vir jou baie mooi review. Dit was vir ons net 'n plesier om julle by Kaalvoet as gaste te he! Ons hoop verseker ons sien julle weer.

Kaalvoet Apartments
Corne V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te lekker.

Te lekker en gesellig. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amalea B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf, perfek geleë met 'n pragtige uitsig van die see.

Baie akkommoderende verblyf, pragtige eenhede. Baie netjies, loopafstand van die strand af met 'n pragtige uitsig van die see. Vreeslike mooi dorpie. Selfsorg is beperk, maar definitief moontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Hallo Amalea,
Dankie vir jou mooi resensie. Dalk moet julle volgende keer die Fynbos eenheid boek, dit is ten volle toegerus met 'n groter yskas, stoof en oond. Dit het ook die lekker groot braai teen die groen area. Hoop ons sien julle weer!

Kaalvoet Apartments
Barbara M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Stunning place. Awesome views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en baie rustig!

Die eienaars is baie vriendelik en gasvry, ons het baie tuis gevoel. Die Ocean-eenheid het alles ingehad wat ons nodig gehad het, ons het die see-uitsig baie geniet en sal definitief weer terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie, Irene. Julle was wonderlike gaste en ons verwelkom julle enigetyd weer hier by ons.

Kaalvoet Apartments
Alta N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie luuks en gerieflike verblyf. Was 'n droom vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met vriende

Aangenaam.

Netjies met pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie Johan! Kom kuier gerus weer.

Kaalvoet Apartments
Elwina A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elwina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie bedagsaam. Melk in yskas. Net 'n jammerte koffie was kliphard. Maar dit was nie noodsaaklik nie. Baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Hallo Alwina, I am really sorry about the coffee. Not sure why that was not tended to. I really apologize and I hope to see you back again at Kaalvoet. Thank you for giving us a good score anyway.

Kaalvoet Apartments
Gavin S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S
Saam met vriende

Brilliant,awesome, will definitely book at Kaalvoet again.

We were kept updated continually with contactable people & telephone numbers...The Fresh Restaurant`s food was also outstanding. Everything was as advertised.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Briljant, awesome, sal definitief weer by Kaalvoet bespreek.

Ons is aanhoudend in kennis gestel van kontakpersone en -nommers. Die Fresh Restaurant se kos was heerlik. Alles was baie goed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Dear Gavin, thank you for the lovely review. We would love to have you back at Kaalvoet.

Kaalvoet Apartments
Anna-marie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Die eenhede is pragtig, uitstekend toegerus, baie skoon en gerieflik. Ligging is onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie Anna-Marie. Kom kluier asseblief weer vir ons.

Kaalvoet Apartments
Deon G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Awesome accommodation in Yzer!

Everything about this place was great, best value for money and awesome views!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Hallo Deon, baie dankie vir jou pragtige review. Ons hoop julle gaan weer vir ons kom kuier.

Kaalvoet Apartments
Elsabe C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Ligging ongelooflik.

Rustig en ongelooflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Beste Elsabe, baie dankie vir jou pragtige "Review". Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Kaalvoet Apartments
Liza H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza H
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens.

Die eenhede is baie netjies met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Liza. Hoop ons sien julle weer!

Kaalvoet Apartments
Danielle J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, skoon en stil.

Akkommodasie was pragtig, skoon en netjies. Geen wasbak in die kombuis gedeelte, weird! Moes water uit die badkamer gaan haal om skottelgoed te was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Hallo Danielle, dankie vir jou resensie. 'n Kombuisie hoef nie 'n wasbak in te hê nie. Ons sou baie graag wou, maar ons mag dit nie doen nie. Daarom adverteer ons dit net as 'n Luxury Suite. Julle moet gerus volgende keer liewers die Fynbos eenheid boek. Hy is ten volle toegerus.

Kaalvoet Apartments
Raymond S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S
Gesin met klein kinders

Comfortable and clean.

Nice relaxing getaway with the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Thank you for your review, Josy, it is much appreciated!

Kaalvoet Apartments
Liezel H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek by die see in keurig ingerigte eenheid.

Ons het baie lekker gebly in hierdie pragtige nuwe eenheid wat stapafstand van die see is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie, Liezel. Ek hoop julle kom gou weer kuier.

Kaalvoet Apartments
Adele S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspannende wegbreek.

Kaalvoet bied moderne eenhede teen sakpas pryse. Skoon, netjies en bied alledaagse geriewe van 'n kombuisskêr tot 'n kluis in die kamer! Enigste kritiek is die buitensporige hoë stortkop, alhoewel badkamer pragtig is. As jy jou kan doof hou vir die bure se blaffende honde is dit die ideale plek om te wees naby die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie Adele. Ja, wat kan mens nou doen aan die bure se honde, ongelukkig. Wat die stort betref, ek wou al die loodgieter se nek omdraai. Ons sal dit maar een of ander tyd moet oopkap. Bly julle het dit geniet, kom gerus weer.

Kaalvoet Apartments
Railien N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Railien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig na die see.

Baie stil dorpie om net weg van die stad se geraas te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige Review Railien. Ons hoop julle kom weer kuier.

Kaalvoet Apartments
Pascoalina S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pascoalina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation, stunning sea view.

Stunning accommodation, comfortable, clean and well equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf, asemrowende see-uitsig.

Asemrowende verblyf, gerieflik, skoon en goed toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, Pascoalina. We hope to welcome you again at Kaalvoet.

Kaalvoet Apartments
Pieter V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, veilig en mooiste uitsig.

Yzerfontein is 'n wonderlike onontginde skat. Die regte plek vir 'n rustige wegbreek uit die stad. Die dorp is veilig en die omgewing is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, peaceful stay.

Comfortable beds, neat and clean. Lovely sea views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T
Gesin met tieners

Paasnaweek ontspanning.

Baie dankie Frieda Henning vir jou gasvryheid en verblyf in vyfster styl en die fantastiese see-uitsig. Ook die ekstra moeite vir Marno.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige resensie. Ons ontvang julle baie graag weer by Kaalvoet.

Kaalvoet Apartments
Piet B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring.

'n Baie netjiese en gerieflike gastehuis met baie vriendelike gasvrouens. Ruim en goed toegeruste kamer en wonderlike uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie, Esmarie. Kom kuier asseblief weer.

Kaalvoet Apartments
Chantell D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uitstekend en wooneenheid baie netjies met n rustige atmosfeer.

Al ons behoeftes was aan voldoen en oortref deur die eienaars van die pragtige wooneenheid. Die uitsig en rustigheid was absoluut fantasties. Ons sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Goeiedag Chantell,

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Hoop ons sien julle weer.

Kaalvoet Apartments
Mariaan M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Netjiese verblyf. Rustig en privaat. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Mariaan, hoop julle kom kuier weer vir ons. Ons is reeds besig om te soek vir iets om op te sit in die stort om aan vas te hou. Ons waardeer sulke positiewe terugvoering. Dit is baie waardevol.

Kaalvoet Apartments
Abigail E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en pragtig by Kaalvoet.

Kaalvoet bied jou die geleentheid om ten volle te ontspan vir 'n wegbreek van die geraas van die stad. Netjies, mooi en moderne woonstel met al die ekstras wat jy benodig vir jou vakansie. Die eienaars is lieflik en altyd daar as mens iets benodig. Die beste deel is om op die stoep te sit en uit te kyk oor die see en te luister hoe die golwe breek op Yzerfontein se pragtige strand. Sal definitief weer Kaalvoet besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtig resensie Abigail - hoop ons sien julle weer by KAALVOET.

Kaalvoet Apartments
Riana G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, ontspanne wegbreek in die mooiste dorp!

Loopafstand van die strand, stil en volledig toegerus. Pak net af en ontspan! Sal enigeen aanbeveel om Kaalvoet te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Dankie vir jou pragtige resensie, Riana. Ek is so bly julle het dit geniet. Kom asseblief weer.

Kaalvoet Apartments
Liezl V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

We had a wonderful time, beautiful decor, friendly hosts and stunning views. The beach was close enough for frequent walks and the fynbos green belt an added bonus for birding. We will stay at Kaalvoet again soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Thank you for your lovely review, Liezl. We would love to welcome you back to Kaalvoet!

Kaalvoet Apartments
Anna B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Stapafstand van die see geleë. Heerlik vir wandel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige resensie, Anna. Kom kuier gerus weer.

Kaalvoet Apartments
Angelique R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique R
Enkelreisiger

Perfectly situated in Yzerfontein. So tranquil.

A place I definitely recommend visiting. I felt very welcomed by Frieda, the owner and ensured all my needs were met, including have WiFi installed the day before so I could connect. A place certainly worth visiting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaalvoet Apartments se terugvoer

Thank you for your lovely review Angelique. It was a pleasure having you as a guest at Kaalvoet. We hope to welcome you again in the near future!

Kaalvoet Apartments
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeffs Place 9, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA278cd2c1094b03cad24eedbdcdbb7c9fffcb0e821738db3b139ed7a8b4e934ed77210b799db036dbc53ece2b896181e3d611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 9 Jeffs Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.366314547825 18.168477863073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem