Kaapzicht

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vanaf 26 Sep 2019 tot 6 Des 2019.

Beskrywing

Kaapzicht is ‘n Kaap-Hollandse huis in Gordonsbaai en bied moderne selfsorgverblyf.

Kaapzicht bied verblyf in ‘n kothuis en ‘n soldereenheid. Albei eenhede het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers en ‘n privaat badkamer met ‘n stort en ‘n toilet.

Elke eenheid het ook ‘n kombuis wat toegerus is met ‘n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ‘n etenstafel.

Die kothuis lei na ‘n terras en die soldereenheid lei na ‘n balkon met ‘n uitsig oor die tuin. Daar is ook ‘n swembad. Let asb. daarop dat die eienaar met troeteldiere op die perseel woon en gaste se troeteldiere daarom nie toegelaat word nie.

Gordonsbaai bied verskeie restaurant, koffiewinkels en kroeë, asook doendinge soos visvang, branderplankry, swem, sonsak-bootvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Helderberg-wynroete verken of die Strand Waterworld & Fun Park besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaapzicht gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R525 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vanaf 26 Sep 2019 tot 6 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za