LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kabeljou 202 | LekkeSlaap
+11

Kabeljou 202

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, Kabeljou 202, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kabeljou 202 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 6 gaste sowat 300 m vanaf die strand in Hartenbos.

Die woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort-oor-bad deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea. Gaste moet asb. hul eie beddegoed, strand- en badhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank.

Daar is 'n sitarea met 'n TV en DStv wat toegang bied tot 'n balkon met 'n ingeboude braai-area en 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kabeljou 202 is 300 m van die Waterpark en 350 m van die Hartenbos Seefrontsentrum af. Gaste kan hengel, swem, en kyk hoe walvisse en dolfyne tussen Mei en November in die baai baljaar, asook die ATKV-Hartenbos-museum van die Groot Trek besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Kabeljou 202 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Slaapsaalbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xSlaapsaalbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Kabeljou 202
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Port Natal-laan 96, Kabeljou 202, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kabeljou 202 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, Kabeljou 202, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFJDASVAFxDtLs4V9RNmbvhSuCdzCBKNUSjpvnGbg8JNIP306zw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 96 Port Natal Avenue Kabeljou 202 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.12815785999 22.114405075593
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!