Kadudu Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kadudu Guest House is in 'n stil woonbuurt van Kathu geleë in die Noord-Kaap. Dit is ideaal as 'n oornagbestemming vir sakareisigers of 'n rustige reisiger.

Verblyf word gebied in 3 moderne versierde kamers. Elke kamer het sy eie privaat ingang. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed met ekstra lengte. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, ingeboude kaste, lessenaar met 'n stoel en 'n kombuisie. Die kombuis het 'n ketel, yskassie, mikrogolfoond en 'n induksiestoof.

Gaste kan die gemeenskaplike area met braaigeriewe benut. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die perseel is binne 'n 4 km-radius vanaf Sishen gholf- en buiteklub en verskeie restaurante en winkels.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kadudu Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false