Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kadudu Guest House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Willanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Kadudu Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andrew D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D
Enkelreisiger

Clean, quiet, secure.

Perfect for my needs as a one-night stopover. I have re-booked for the return journey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Thank you so much Andrew. We hope to see you again soon.

Kadudu Guest House
Hugo V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en toegelaat om vroeg in te boek. Veilige parkering.

Die dame het ons vriendelik en lank voor die tyd toegelaat om in te boek. Ons was met reis en ons voertuig met sleepwas was heeltemal uit die oog en ek was nie bekommerd oor moontlike diefstal ens nie. Ons sal weer daar gaan kuier. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie dankie Hugo. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Kadudu Guest House
Jorge M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorge M
Besigheidsreis

Very comfortable.

Met all my needs on a business trip regarding cleanliness and comfort. There is an air conditioner in the room along with a fridge. They also have borehole water and a generator. Excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Thank you very much Jorge; we look forward to seeing you again.

Kadudu Guest House
Vicky S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Vicky S

Onsmaaklik.

Sal glad nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelinah S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelinah S
Besigheidsreis

It was a great stay.

We enjoyed our stay there. The place was clean and exactly the way it looks on the web, and the security was awesome and situated in a great location. Everything was good. If they can refill the coffee station in the rooms and the kitchen on Saturday, it would be good, we struggle to use it because it was locked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback Evelinah. We appreciate and value our guests' input. This is definitely a suggestion which we will address.
We hope to welcome you back in Kathu soon!

Kadudu Guest House
Michelle I - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle I
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld. Vriendelike en knap diens.

Gerieflike kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie dankie! Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Kadudu Guest House
Anthony B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Besigheidsreis

Baie netjiese plekkie met vriendelike gashere!

Plekkie is baie mooi, goed geleë en was ons baie goed geakkomodeer in terme van die tyd wat ons opgedaag het. Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddy E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy E

Uitstekende waarde vir geld!

Baie vriendelike ontvangs en spoedig is die finale betaling gedoen. Die perseel is skoon met netjiese tuin en ruim, veilige parkeerplek. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie dankie, glo ons sal weer van hulp wees in die toekoms en ons streef nogsteeds om goeie diens te lewer aan ons gaste.

Kadudu Guest House
Stephanie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S
Gesin met klein kinders

Pragtige, gerieflike verblyf.

Ons gasvrou het soveel moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Dit was 'n pragtige plek en ons het lekker geslaap na ure op die pad. Braaigeriewe en lapa is pragtig met 'n lekker swembad om in af te koel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie dankie. Ons strewe om uitmuntende diens te lewer aan ons gaste en om almal welkom te laat voel.

Kadudu Guest House
Gilliam L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilliam L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies. Kan regtig die gastehuis aanbeveel.

Geriewe presies soos op foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Dit was lekker gewees om julle te kon ontvang, vertrou ons sal julle weer sien as julle weer verblyf nodig het.

Kadudu Guest House
Glen T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really astonishing and good value.

The people are really nice and the rooms are well organised and comfortable. The bed is to die for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Thank you so much; trust that we will see you in the future.

Kadudu Guest House
Dsvid C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dsvid C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Perfect position near town, clean, tidy very friendly and secure. 5 Stars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Thank you so much, hope we will see you soon.

Kadudu Guest House
Gary O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary O
Besigheidsreis

Stay was pleasant.

Only drawback was unavoidable noise during the day due major construction work next door. This should however not reflect negatively on the owner as unavoidable and temporary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Thank you for the feedback.

Kadudu Guest House
Inge H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inge H
Saam met vriende

Dit was fantasties die plek is pragtig.

Sal enige tyd weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie dankie! Sien uit om julle weer te verwelkom!

Kadudu Guest House
Tumelo M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tumelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect!

Clean, quite, safe, good staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Thank You Tumelo!
We are looking forward to your next visit.

Kadudu Guest House
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne en netjiese verblyf.

Skoon en netjiese verblyf! Moderne kamer en lugversorging. Ligging is baie goed! Sal beslis Kadudu aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Kadudu-Groete

Kadudu Guest House
Allister T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allister T
Saam met eggenoot / lewensmaat

All good.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles goed.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld! Netjies en skoon.

Uitstekend, sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie Dankie, Phillip, jou resensie word baie waardeer. Ons hoop om julle weer te akkommodeer wanneer julle Kathu toe kom.

Kadudu Guest House
Nettie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Besigheidsreis

Baie aangenaam en rustig.

Die gaste huis is naby aan alle geriewe geleë, dit is 'n baie rustige atmosfeer met netjiese kamers. Ontbyt as deel van die verblyf sal 'n welkome suggestie wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Met aankoms ou kos in mikrogolf. Geen/min krag en water, geen backup sisteem. Kamer klein. Eienaar op plaaslike gholftoernooi. Beste matras en kussings ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morné E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uiters netjies en skoon, nuwe vriende gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Morné. Sien uit na julle volgende kuier by ons.
Kadudu-Groete

Kadudu Guest House
Lucinda V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda V
Gesin met klein kinders

Die gasvryheid wat ons ervaar het sal nog lank oor gepraat word.

Willanie en Jackie het ons onmiddellik welkom laat voel en die eenhede het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer by Kadudu 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie Dankie Lucinda.
Bly julle het lekker gekuier. Ons sal julle enige dag weer verwelkom.
Kadudu-Groete
Willanie

Kadudu Guest House
Fourie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fourie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens. Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie dankie Fourie, dit is vir ons lekker om te hoor julle was tevrede met julle verblyf.
Ons sien uit na die volgende keer wat ons julle hier in Kathu kan akkommodeer.
Kadudu-groete
Willanie

Kadudu Guest House
Kanja V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kanja V
Saam met vriende

Netjies, skoon en mooi modern.

Baie vriendelik en gasvry. As ons ooit weer in Kathu moet oorslaap sal ons definitief weer daar gaan slaap. Die tariewe is ook baie billik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy gebruik het om 'n resensie te los, Kanja. Dit was lekker om julle te akkommodeer en ons sien uit na julle volgende besoek hier by ons.
Kadudu-groete
Willanie

Kadudu Guest House
Lize D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Saam met vriende

Sien julle vir seker volgende jaar.

Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Julle het 'n wonderlike plekkie en dis regtig gerieflik om by hulle te bly. Ons sal julle weer volgende jaar sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie dankie Lize. Dit was lekker om julle hier te kon hê. Ons sien uit na volgende jaar.

Kadudu Guest House
Agatha B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Agatha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee nagte oorstaanverblyf in Kathu.

Ons moes oornagverblyf vind vir 2 nagte waar ons motor en sleepwa veilig sou wees. Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Dit was baie skoon en netjies en ons is hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ons het egter 'n gas langsaan gehad wat baie onkonsedererend was en hard op sy selfoon gepraat het vir 'n redelike paar uur. Ons beveel aan dat gaste nie in kamers reg langmekaar geplaas sal word as daar ander kamers beskikbaar is nie. Die eienaars en hulle personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer Arista, dit word opreg waardeer.

Kadudu Guest House
Suzannec E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzannec E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was met ope arms verwelkom en die eenhede is baie luuks.

Ons 2 pare wat vir 'n troue was in Kathu. Kadudu Guest House het ons ontvang al was ons vroeg daar. Almal is vriendelik en het ons tuis laat voel. Die eenhede is alles en meer wat mens nodig het. Sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie Dankie Suzanne,
Dit was lekker om julle hier te hê. Julle moet beslis weer kom kuier.
Kadudu-Groete,
Willanie

Kadudu Guest House
Juanita K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita K
Besigheidsreis

Ek het 'n baie aangename verblyf geniet.

Die eenheid is baie netjies en skoon. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kadudu Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly u het u verblyf geniet.
Kadudu-Groete

Kadudu Guest House
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromhoutstraat 39, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7afb213923f7dcce9b89d7613ec914cee9848e9a1ddaa51ca53dc046c556999a52dfcae3aa957a7406261503fdfd6014c235?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 39 Kromhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.69436888586 23.048576695151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem