LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kaia Titia | LekkeSlaap
+11

Kaia Titia

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Kaia Titia
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Donovan J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan J
Gesin met tieners

Excellent.

Sien sterre

Kaia Titia's terugvoer

Baie dankie Donovan.
Julle was wonderlike gaste!
Goed gaan.
Laetitia

Kaia Titia
Alice N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het verblyf baie geniet, baie stil en rustige omgewing, sal dat vir enige persoon aanbeveel.

Sal die verblyf aanbeveel.

Kaia Titia's terugvoer

Baie dankie Johan.

Kom kuier gou weer!

Goed gaan.

Laetitia

Kaia Titia
Hester V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar netjies. Ver van die see af.

Dankie vir 'n lekker kuier. Die woonstelletjie is 'n bietjie te klein vir 4 volwassenes. Ver van die strand/see af.

Marietjie D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in die pragtige Kaia Titia, dankie!

Kaia Titia is pragtig, smaakvol, skoon, volledig toegerus. Baie dankie! 'n Heerlike wegbreek Weskus toe!

Kaia Titia's terugvoer

Liewe Marietjie,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, ek waardeer opreg.

Julle is enige tyd weer welkom by die Kaia. Kom kuier volgende keer langer sodat julle meer van ons pragtige weskus kan beleef.

Goed gaan.

Kaia Titia
John B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was cosy, maar 'n bietjie knap. Geen DStv nie, so die kinders was maar verveeld.

Die plekkie netjies, maar bietjie knap vir 'n gesin van 4. Om een toilet en badkamer vir 4 te deel, is miskien nie 'n opsie nie. Maar anders was dit veilig en netjies.

Kaia Titia's terugvoer

Liewe John,

Baie dankie vir jou resensie en vir die goeie punte wat jy uitgelig het.

Die plekkie is wel nie baie groot nie en ek is van plan om DStv binnekort te laat installeer.

Hoop julle het tog wel julle kuiertjie aan ons mooie weskus geniet.

Alles van die beste.

Kaia Titia
Mariska F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F
Gesin met klein kinders

Ontspannende ervaring.

Geniet die ontspannende ervaring.

Kaia Titia's terugvoer

Baie dankie Mariska.

Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Goed gaan en geniet die mooi, mooi bosveld.

Kaia Titia
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour View-laan 29, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0YTVhNTFjLTcyMGUtNGVlYy04MDBmLTZkNjQ5MzdkYjllZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 29 Harbour View Avenue Saint Helena Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -32.73433419968 17.989518271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!