LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by KaiaMina at Hartenbos | LekkeSlaap
+52

KaiaMina at Hartenbos

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

Daar is geen kredietkaart-fasiliteite nie. Betaling moet asseblief via EFT gedoen word.

Tjeks word nie aanvaar nie.

Maak asseblief seker dat u rekening 48 uur voor aankoms ten volle betaal is. Die saldo kan in die LekkeSlaap- of KaiaMina rekening inbetaal word.

'n DStv-familiepakket is beskikbaar. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder saam te bring (daar is ‘n ekstra, lang HDMI-kabel vir enige toepaslike toestel).

Geen rook word in die eenheid toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Moet asseblief niks uit die eenheid verwyder nie.

Handhaaf asseblief redelike stilte na 22:00.

Daar mag nie meer gaste in die eenheid bly as waarvoor bespreek is nie ('n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders, of 3 volwassenes sal gerieflik in die eenheid kan bly).

Die bespreking is nie oordraagbaar nie.

Reg van toegang voorbehou.

Deur hierdie kwotasie te aanvaar, bevestig u dat u hierdie bepalings en voorwaardes aanvaar en verbind is tot die reëls van KaiaMina at Hartenbos.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 84, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiD9vqxDvk7bneyZeAo0e4W1MtfbqueIeWD02tpw78g8yDP8eE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 39 5 1 5 84 Essenhout Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -34.122407833809 22.103274464607
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!