LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kairos | LekkeSlaap
+11

Kairos

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kom kuier by Kairos in Paternoster, 'n sonderlinge drieslaapkamer-visserskothuis op die strand. Ontspan met 'n glasie rooiwyn voor die braai of steek bloot 'n vuurtjie aan vir atmosfeer.

Die luukse strandhuis is stylvol versier met afgewitte meubels. Dit beskik oor 'n en suite-dubbelslaapkamer met 'n stort en 2 enkelkamers wat 'n bad deel. Die oopplan-leefarea is goed ontwerp met 'n groot kaggel en lei na die beskutte patio met pragtige uitsigte en 'n buitebraai.

Die huis is ten volle toegerus en daar is DStv, 'n wasmasjien, stoof, yskas, mikrogolfoond, linne, badhanddoeke, tafeldoeke en vaddoeke. Daar is ondervloerse verhitting in die winter en blindings in die somer om die huis koel te hou, asook parkeerplek vir 2 voertuie.

Gaste moet net hul eie klere, kos en vuurmaakhout bring.

Slaapplek

’n Bespreking by Kairos sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir Kairos
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Die Kom 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kairos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0N2RiMThmLTkxM2QtNDJmNC1hNGYwLTczZDk0NmFmMDYwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 Die Kom 11 Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.808616829849 17.897861748934
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!