Kairos Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Barend
Christoffel ...
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Danie E - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, pragtig, ontspannend.
David B - Mrt 2024
Algehele gradering
As above.
Lorinda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Mignon O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Cindy D - Mrt 2024
Algehele gradering
Very relaxing and great view of the ocean.
Tharina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Elmarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, sal beslis weer daar bespreek as ons Lüderitz toe gaan!
Pieter O - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf met ontbyt en 'n baie aangename span wat ons ontvang het.
Eduan N - Des 2023
Algehele gradering
Kwaliteit en waarde vir geld.
Karen L - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging en uitsig.
Emsie P - Des 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Ben F - Des 2023
Algehele gradering
See uitsig onvergeetlik, personeel uitstekend.
Maretha E - Des 2023
Algehele gradering
Keurig.
Gert P - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Leon T - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë.
Danielle P - Sep 2023
Algehele gradering
Kairos Cottage was 'n uitstekende keuse.
Piet S - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend, gasvry en 'n lieflike plek.
Reinhard F - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging en uitsig oor die baai, veilig en baie rustige atmosfeer. Die kuier baie geniet in Lüderitz en by die Kairos Cottage. Ontbyt wat ingesluit is heerlik.
Rene J - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorstop in Luderitz.
Myrna V - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastic - so clean, super friendly staff, brilliant breakfasts. Unbelievable position.
Elize E - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike blyplek met die beste gasvrou en gasheer! Baie dankie.
Martin F - Jun 2023
Algehele gradering
Good choice.
Willie C - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met uitstekende uitsig!
Gerard K - Mei 2023
Algehele gradering
Gorgeous accomodation.
Lutz S - Apr 2023
Algehele gradering
Super place to stay.
Ferdi G - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, waarde vir geld.
Chris S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker verbly op Shark Island.
Lourentia S - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful met see-uitsig.
Christopher C - Jan 2023
Algehele gradering
Very relaxing stay.
John V - Jan 2023
Algehele gradering
Veilige en rustige verblyf met asemrowende uitsig oor die baai.
Johannes P B D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker, fantastiese uitsig en vriendelike diens.
Carin M - Des 2022
Algehele gradering
Die ligging is ideaal en so ook die uitsig.
Lees meerAlta L - Des 2022
Algehele gradering
Salig!
Francois D - Okt 2022
Algehele gradering
Altyd lekker om hier oor te slaap.
Helena Neeltje F - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent, will definitely stay there again.
Bernard S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik met baie hulpvaardige personeel.
Mariki N - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker, pragtige uitsig, vriendelike mense.
Alan R - Aug 2022
Algehele gradering
What a view!
Lees meerTinus V - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Johan H - Jul 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf met ongelooflike uitsig.
Cecilia V - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige skoon plek, lieflike uitsig, vriendelike hulpvaardige mense.
Carol L - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Karin B - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, mooi uitsig en gehaltediens.
Charnelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Zahn-michelle A - Apr 2022
Algehele gradering
Comfortable stay with breathtaking views.
Francois H - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en professioneel.
Paul B - Mrt 2022
Algehele gradering
Very nice! No problems! Very, very nice matrasses!
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflik vriendelik ontvang.
Lylanie B - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike mense wat baie moeite doen om mens welkom te laat voel.
Elna C - Des 2021
Algehele gradering
Weereens 'n puik lekkerte.
Peet S - Okt 2021
Algehele gradering
Verskriklik mooi. Die beste uitsig in Luderitz.
Deborah K - Sep 2021
Algehele gradering
Great stay!
Faan G - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Paul R - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis met hartlike gashere.
Christine M - Mrt 2021
Algehele gradering
Very nice place, helpful, friendly, clean, good location with sea view.
Conrad F - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Linanda B - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Fanie V - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging by Shark Island, rustig met goeie see-uitsigte.
Charlotte E - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlik!
Salome V - Jan 2020
Algehele gradering
'n Pure plesier.
Pierre C - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Frik D - Nov 2019
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Nicolette V - Okt 2019
Algehele gradering
Woorde kan nooit beskryf wat jy hier kry nie.
Lees meerCindy H - Okt 2019
Algehele gradering
Welcoming, friendly team and lovely view.
Lees meerMichael K - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect position, lovely stay with gracious host.
Irene J - Aug 2019
Algehele gradering
Very nice accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike verblyf.
Die kamer het 'n see-uitsig gehad. Vriendelike gashere and heerlike ontbyt!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Clinton F - Aug 2019
Algehele gradering
Aangename mense, goeie waarde vir geld.
Anlo D - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerAnnalene V - Aug 2019
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend.
Ilze V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Estelle Z - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring!
Petri P - Jun 2019
Algehele gradering
Baie tevrede, puik waarde vir geld, uitstekende diens en mense.
Anton D - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties, netjies, skoon.
Willie T - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlik met 'n vriendelike ontvangs, mooi en netjiese verblyf en 'n rustige uitsig oor die see.
Licolette R - Mrt 2019
Algehele gradering
Wow! Lieflike, lieflike plek en mense!
Charlene W - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderful, sunny and friendly.
Lees meerSuzette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, hoog aanbeveel.
Lorraine V - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelikste personeel en warm ontvangs!
Paul B - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig.
Eleoni V - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Lees meerKairos Cottage se terugvoer
Eleoni. Baie dankie. Dit was vir ons so lekker om julle te kon akkommodeer. Seënwense. Die Biewenga Gesin.
Lydia C - Des 2018
Algehele gradering
Simply incredible, awesome hospitality by beautiful thoughtful amazing humans who treated us like royalty.
Lees meerKairos Cottage se terugvoer
Lydia, Thank you for your review and for giving us the pleasure to accommodate. It makes our hearts so glad to hear that you enjoyed your stay. Blessings. The Biewenga Family
Edith J - Sep 2018
Algehele gradering
Prentjiemooi!
Lees meerTrevor D - Sep 2018
Algehele gradering
Was 'n groot plesier en die tyd daar werklik geniet.
Erika D - Jul 2018
Algehele gradering
Pratige plek met uitstekende uitsig!
Karen H - Jul 2018
Algehele gradering
'n Groot bederf, vriendelike ontvangs, pragtige uitsig, baie netjiese blyplek en 'n heerlike ontbyt.
Lees meerPeregrine J - Jul 2018
Algehele gradering
Mooi uitsig, netjies en skoon kamers, vriendelike diens en heerlike ontbyt!
Harry D - Jun 2018
Algehele gradering
Eersteklas verblyf met al die fasiliteite en diens.
Alwyn E - Mei 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en 'n geseënde windstille dag, ons het baie geniet en lekker geslaap.
Nic C - Mei 2018
Algehele gradering
Gul ontvangs en puik en veilige verblyf.
Chris A - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi uitsig. Baie lekker gebly.
Alessandro P - Feb 2018
Algehele gradering
Lovely location.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kreplinstraat, Shark Island, Lüderitz, 0000, Karas