Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaja vir Baja

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Munro-rylaan 429, Munster/Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kaja vir Baja bied troeteldiervriendelike, seefront-verblyf in 'n stil kusdorpie, Munster, net 'n kort entjie van ongerepte strande en stapafstand van die swemstrand. 'n Klein supermark en kroeg is net 'n paar minute se ry ver.

Kaja vir Baja het 2 eenhede met slaapplek vir 6 gaste. Die Kothuis en Elim is albei ten volle toegerus met die nodige beddegoed, kombuisgeriewe, standaard TV-kanale en 'n privaat tuin en ingang.

Die Kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer, asook 'n groot stoep, braai-area en 'n privaat tuin.

Elim is 'n oopplan-eenheid wat op 'n stoep oopmaak. Dit beskik oor hoofslaapkamer met 'n en suite-stort, asook 2 huisies met slaapplek vir 2 gaste elk, waarvan die een apart van die res van die Elim-eenheid is en 'n aparte stort en toilet het. Elim het sy eie privaat tuin.

Die verblyf het 'n omsetter wat die ligte, TV en muurproppe tydens beurtkrag beskikbaar sal hou vir ligte gebruik. Die internet sal tot 3 ure lank tydens beurtkrag beskikbaar wees.

Troeteldiere met goeie maniere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Doendinge in die omtrek sluit voëlkyk, swem, visvang, tennis en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Kaja vir Baja
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Jaar gelys 10

Ligging

  • Munro-rylaan 429, Munster/Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kaja vir Baja het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Munro-rylaan 429, Munster/Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzYTcyZDA0LWIxNTEtNGVlMC05ZWMzLThmYzhiNmQ2NzVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 45 5 1 5 429 Munro Rylaan Munster/Glenmore 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.006892833361 30.259909629822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem