32 gaste
1 slaapkamer
4 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kalahari Anib Lodge, Marienthal District, Kalahari, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Kalahari Anib Camping2Go is aan die oostelike rand van Namibië in die Kalahari-woestyn geleë, 33,5 km vanaf Mariental. Die tentkamp bied gerieflike verblyf waar gaste langs 'n gesellige kampvuur kan ontspan en die omgewing kan bewonder.
Daar is 4 permanente struktuurtente wat naby Kalahari Anib Lodge opgerig is. Elke tent het 4 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuis op die stoep wat met 'n yskas, stoof, wasbak, die nodige kooktoebehore en eetgerei toegerus is. Daar is ook 'n buitebraai en 'n vuurput.
Gaste kan van die geriewe by Kalahari Anib Lodge gebruik maak en etes by die restaurant geniet, in een van die swembaddens afkoel, of aan die lodge-aktiwiteite deelneem.
Die lodge is die ideale oornagplek vir diegene wat tussen Windhoek en die suide reis, of op pad is na die Kgalagadi Oorgrenspark.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 172
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kalahari Anib Lodge, Marienthal District, Kalahari, Hardap
- Gaste dink Kalahari Anib Camping2Go het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kalahari Anib Lodge, Marienthal District, Kalahari, Hardap
Sien kaart- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang