LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kalahari & Namib Cottages | LekkeSlaap
+59

Kalahari & Namib Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Kalahari & Namib Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rassie J - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rassie J

Baie lekker en baie rustig.

TV kanale kan verbeter en WiFi moet beskikbaar wees.

Sanne D - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect spot fot relaxing weekend get away.

Brenda was very friendly. The place is perfect for group or family get together or even just as a couple get away. Its walking distance from the beach which is a peaceful area. Very clean beach. Cottages are very homey. We had a very nice stay and Brenda was n great host. Brenda checked in with us every now and then to make sure we have everything we need and are comfortable. Had a lovely stay. Its a safe quiet area.

Jacobus L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, privaatheid en sielsverfrissend.

Wat ń netjiese en goed ingerigte plekkie en as bonus die see wat 2 min se stap daarvandaan is. Moet nie eens praat van die vriendelike en professionele diens van Brenda nie. Ek sal haar kothuise beslis aanbeveel vir paartjies wat bietjie wil wegbreek van vandag se besige skedules. Sal gou weer ń bespreking maak.

Nita V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nita V
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier. Ons sal dit aanbeveel vir vriende en self weer daar oornag!

Brenda was besonders bedagsaam en gasvry. Die huisie is gerieflik, skoon en netjies ─ elke dingetjie op sy plek. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer daar oornag. Die huis is stapafstand van die strand en baie veilig geleë.

Willene R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willene R
Saam met vriende

Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Toe ons arriveer het ons dadelik tuis gevoel. Die ligging was wonderlik en naby alles. Die see net om die draai. Ons het baie welkom gevoel toe ons instap. Sal enige tyd weer terug gaan om daar te bly.

Renata B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata B
Gesin met tieners

Baie, baie lekker.

Baie netjies, alles wat mens nodig het, veilig, skoon, gasvryheid wow! Loopafstand van die see.

Louis P - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al ons verwagtinge oortref.

Baie netjies, skoon, ruim, rustig en baie veilig en privaat. Brenda was baie gasvry en vriendelike. Sal dit definitief aan beveel.

Hilmary P - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmary P
Saam met vriende

Stil en ontspannend.

Brenda het ons dadelik laat tuis voel! Die plekkie is baie netjies, modern en gerieflik. Ek het die absolute privaatheid geniet alhoewel daar nog gaste was in die tweede eenheid. Het ook die klein bederfies en blommetjies waardeer.

Johannes H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Brenda is baie profesioneel en die plekkie is uiters skoon, gerieflik en volledig toegerus met meer as die nodige.

Brenda is 'n aangename mens en ons het sommer dadelik welkom gevoel. Dit is baie privaat en rustig en 'n mens voel sommer dadelik gemaklik. Dit is regtig stapafstand vanaf die see en winkels en 'n mens voel ook veilig weens die rustigheid en die mooi omgewing. Dit is stil en 'n mens kan afskakkel in die stukkie paradys. Die afgesonderde tuintjie en die braai-area is gerieflik en die koelte onder die boom is regtig feeslik. Daar is meer as genoeg toerusting in die plekkie om letterlik net jou klere en tande borsel saam te neem. Die veilige parkering is ook 'n groot plus punt en dit verskaf die nodig gemoedsrus.

Toekie S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toekie S
Saam met vriende

Funksionele kothuis met genoeg plek vir 8 mense.

Bekostigbaar, baie lekker 'bly'-kothuis vir vakansie. Genoeg spasie en stapafstand van strand. Pragtige tuin. Genoeg veilige parkering.

Lizelle B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly.

Dit was baie skoon, netjies, gerieflik en stil - perfek vir 'n wegbreek.

Liezl H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage. Really enjoyed the braai area and pretty garden.

Lovely cottage. Brenda was so accomodating with our late arrival. Loved the little garden and braai. Private and perfect for our couple's breakaway.

Lenel J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenel J
Gesin met klein kinders

Alle verwagtinge was oortref

Die eenheid was baie gemaklik en ruim, en is uitstekend ingerig. Die eienaar het ons hartlik verwelkom. Dit is naby restaurante, 'n groot supermark en die strand. Sal beslis weer in die toekoms daar bespreek en hopelik langer kan bly!

Marieke O - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die cottage was baie huislik, het alles wat jy nodig het. Baie skoon en netjies. Die klein goedjies wat Brenda uitgesit het was spesiaal, soos koffie, beskuitjies, sjokoladetjie en pragtige blommetjies. Kan dit beslis aanbeveel!

Gerhardus V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die Cottages se verblyf was fantasties, die plek was mooi netjies en skoon. Baie rustig daar, nogmaals dankie dat julle my vergoed het.

Alana M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een vir die boeke!

Brenda is tops! Huis was super skoon met bederfies in die sitkamer, kombuis en paaseiers op die bed.

Wilna R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese cottages naby aan see.

Brenda het ons vriendelik verwelkom met aankoms en wat 'n netjiese cottage met bederfies orals in die cottage. Dis naby see en sentraal na winkels vir inkopies. Absoluut waarde vir geld, het dit vreeslik geniet daar. Ruim met als wat jy nodig het. Dankie Brenda.

Anita D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend

Baie skoon en netjies met alles wat ’n mens nodig het. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer gaan.

Sami D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sami D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and pleasant stay!

Wonderful and relaxing surroundings. Clean and well equipped cottage. Host went out of her way to make sure our stay was pleasant! Highly recommended for a relaxed weekend away.

Gerrie B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly in die stil omgewing.

Die enigste kritiek wat ons het, is dat daar nie 'n kluis beskikbaar was in die kamers nie. Baie aangename gasvrou en netjiese verblyf met veilige parkering.

Anita L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, gemaklik en baie netjies.

Die huisie is baie netjies, ruim en beslis die prys werd. Daar is soveel ekstra moeite met klein dingetjies soos blomme, sjokolade ens. Ons het net een aand daar geslaap, maar dit was perfek.

Linda M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and well equipped.

See stars.

Kalahari & Namib Cottages se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review Linda!
It was wonderful hosting and meeting you.

Kalahari & Namib Cottages
Francois V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig, skoon netjies, alles wat jy nodig het vir oornag vir dag of twee..

Baie lekker gebly, wonderlike dorpie, huisie was baie oulik, skoon en netjies, sal definitief weer daar bly.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skilpad-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec982535b3ce7cb22d92f19059e1779d65fdfd6f6145da13a09f87838f0e6b018cab65980eed1f652e2b3337d0286100d85f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 5 Skilpad Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.336719893371 18.164008583151
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!