Kalahari Farmhouse Campsite
48 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kalahari Farmhouse Camping, Stampriet Region, Kalahari, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Kalahari Farmhouse Campsite is ‘n luisteryke oase in die Kalahari. Dié lodge is in Stampriet se buitewyke en bied 8 kampeerplekke op ‘n grasperk met skaduryke palmbome wat ‘n idilliese atmosfeer skep.
Elke kamp het ‘n kragpunt, braaigeriewe en toegang tot ‘n ablusieblok en gemeenskaplike opwasarea. Daar is ook ‘n swembad en restaurant, 500 m van die kampterrein af. Gratis WiFi is in die openbare area beskikbaar.
Die ontvangs en restaurant is in ‘n herehuis wat uit die karakoelboerdery-jare dateer. Die plasie langsaan verskaf plaasprodukte aan die kombuis. Ontspan langs die swembad, verken die skilderagtige Gondwana Kalaharipark vol rooi duine, of pak ‘n oggend- of skemer-wildrit in die Kalahariwoestyn aan. Wildritte vertrek van ‘n nabygeleë lodge en daar is vervoer vanaf Kalahari Farmhouse. Gaste kan ook die selfonderhoudende sentrum besoek wat vars produkte aan verskeie lodges verskaf. Seisoenale groente word geplant, koeie word gemelk en ‘n verskeidenheid salami, wors en biltong word geproduseer.
Die lodge word tussen Windhoek en die suide bereik en is onderweg as gaste na die Kgalagadi Oorgrenspark in Suid-Afrika op pad is.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 170
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kalahari Farmhouse Camping, Stampriet Region, Kalahari, Hardap
- Gaste dink Kalahari Farmhouse Campsite het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kalahari Farmhouse Camping, Stampriet Region, Kalahari, Hardap
Sien kaart- Slaapplek vir 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang