Kalahari Game Lodge Campsites
24 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Sandheuwel 325, Mata Mata, Karas Sien kaart
Beskrywing
Kalahari Game Lodge Campsites is 'n luukse privaat wildsplaas naby die Kgalagadi Oorgrenspark op die suid-oostelike grens van Namibië. Hierdie oase word met rooi sand omring en is 18 km wes van die Mata-Mata-grenspos. Dit is maklik toeganklik vir gaste wat Namibië of Suid-Afrika wil besoek.
Kalahari Game Lodge spog met 6 eksklusiewe kampeerplekke wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Elke kampeerplek het privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n donkie vir warm water en ligte wat met sonkrag werk. Gaste moet ook hul eie ligte saambring. Daar is geen kragpunte by die kampeerplekke nie. Die kampeerplekke word daagliks skoongemaak.
Daar is 'n restaurant, kroeg en swembad op die perseel. Daar is ook chalets op die perseel.
Kamer-opset
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kalahari Game
Lodge
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Sandheuwel 325, Mata Mata, Karas
- Gaste dink Kalahari Game Lodge Campsites het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Sandheuwel 325, Mata Mata, Karas
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang