Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Game Lodge

Wildsplaas
Kampterrein
Vanaf
Vanaf R604
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Kalahari Game Lodge bied ook 6 eksklusiewe kampeerterreine teen die prentjiemooi Auobrivieroewer. Dié kampeerterreine is sowat 100 m van mekaar af. Elke kampterrein het privaat ablusiegeriewe en sonkrag verskaf warm water en elektrisiteit. Gaste kan ook ligte saambring, maar let asb. daarop dat daar geen kragpunte by die kampterrein is nie. Elke kampterrein word daagliks skoongemaak.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse en suite-chalet
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lodge beskik oor 8 luukse chalets met en suite-badkamer, plafonwaaiers, lugversorging en muskietnette. Die kombuisie het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n opwasbak, yskassie en 'n sitarea. Elke chalet het ook 'n privaat stoep met 'n idilliese uitsig oor die omgewing.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R604
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandheuwel 325, Mata-Mata, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGzvITEqb88d1kZpMtIUEgyS3lXe3HCD5vy7997zkb0eQQobvR7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R604 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm Sandheuwel 325 Mata Mata 0000 Karas 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.657067713959 19.882091273312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem