Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Hartsplek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kameeldoringlaan 34, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kalahari Hartsplek is aan die buitewyke van Askham Village geleë. Dit bied bekoorlike selfsorgverblyf waargaste kan herlaai. Die luukse Tsamma Suite grens aan 'n privaat huis wat nie bewoon word nie so gaste het volledige privaatheid. Tsamma Suite bied slaapplek aan 2 gaste.

Die suite bestaan uit 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, toilet, wasbak en 'n plafonverwarmer vir die koue woestynaande, asook 'n verskeidenheid van ander geriewe.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en 'n verskeidenheid glase toegerus. Gaste kan koffie- en teemaakgeriewe geniet. Die suite het 'n etenstafel met sitplek vir twee. Gaste het ook toegang tot 2 privaat stoepe met 'n gemaklike dagbed, buitesitplek en bykomende etenstafels.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n vuurput met alle braaigeriewe. Gaste kan ook die bykomende buitelugstort met verfrissende koue boorgatwater gebruik. Daar is ook 'n aparte, antieke toilet langs die stort. Daar is 'n ou Kameeldoringboom op die eiendom, omring deur 'n natuurlike tuin. Dit is 'n stil deel van die dorpie waar donkies en bokke vrylik rondloop. Hartsplek het 'n baie rustige atmosfeer waar die stilte gaste se siel sal voed.

Slaapplek

’n Bespreking by Kalahari Hartsplek sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kalahari Hartsplek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kameeldoringlaan 34, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Hartsplek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kameeldoringlaan 34, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f606d4e3b1ffbf1b2504a3df72272b15f1f3587c83179d00eb8756738125c95f13a16b62470058eb55ef0923ff80295cf6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 34 Kameeldoring Lane Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 12:00 -26.981788907383 20.783040639218
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem