Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Lion's Rest

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoephoepstraat 8, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kalahari Lion's Rest is in die hartjie van die Kalahari, in Upington, geleë.

Dit is langs die Oranjerivier en bied aan gaste uitstekende uitsigte en 'n keuse van 8 lieflike kamers. Een van die kamers is rolstoelvriendelik. Elkeen van die 8 en suite-kamers beskik oor 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n yskassie, 'n ketel, 'n TV met DStv en WiFi in al die kamers. Rook binne die gebou is verbode en sekere kamers is op die tweede verdieping.

Kalahari Lion's Rest is gerieflik vir sakereisigers of vakansiegangers wat net deurry of in Upington moet wees. Gaste kan heerlik gaan roei op die Oranjerivier, kano's huur, 'n sonsondergang-vaart op Sakkie se Arkie onderneem, die Kalahari-Oranje Museum besoek of 'n draai gaan maak by die Oranjerivier Wynkelders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 57 resensies vir Kalahari Lion's Rest
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Jaar gelys 7

Ligging

  • Hoephoepstraat 8, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Lion's Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoephoepstraat 8, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2YTIyNTZjLTk4N2EtNDg1NS1iZGJiLWJlZTZlOWQ3MzQ0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 8 Hoephoep Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.438591032218 21.299165060188
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem