Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Villas 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhout-laan, Hartenbos Kalahari Villas 14, Voorbaai, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kalahari Villas 14 is 'n gerieflike selfsorghuis vir 6 gaste in Voorbaai in Mosselbaai.

Dié duplekswoonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed, asook 'n dubbelslaapbank. Die badkamer op die eerste verdieping het 'n stort en toilet en die badkamer op die grondverdieping het 'n bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV in die sitarea en DStv is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en gaste kan die gemeenskaplike swembad gebruik.

Kalahari Villas 14 is net 1,8 km van die hoofstrand en Hartenbos Seefront af, wat verskeie winkels en restaurante het. Hartenbos bied aktiwiteite soos swem, visvang en walvis-, dolfyn- en robkyk van Mei tot November.

Slaapplek

’n Bespreking by Kalahari Villas 14 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelslaapbank
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Kalahari Villas 14
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Esmerelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 3

Ligging

  • Boekenhout-laan, Hartenbos Kalahari Villas 14, Voorbaai, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Villas 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhout-laan, Hartenbos Kalahari Villas 14, Voorbaai, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5157165fe6278eabba00abb5fb3dfb4096d19eedfce675e6ac42d89df5237fc7c227ce806f24662267fe53588def85f2c57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Boekenhout Avenue Hartenbos Kalahari Villas 14 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.130825204009 22.106669541244
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem