Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaleo Guest Farm

Boskamp
Vanaf
Vanaf R380
per eenheid
Beskrywing

Unieke kampeerplek met privaat ablusieblok, braaigeriewe en 'n kombuisie. Kan 'n maksimum van 6 mense per staanplek akkommodeer. Hierdie staanplekke is ideaal vir diegene wat die rustige omgewing en die gefluit van die voëltjies onder die populierboom wil geniet.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek

Huisreëls

Indien die maksimum aantal persone vir die verblyf oorskry word sonder die nodige toestemming van Kaleo se eienaars of bestuurder sal die bespreking verval sonder 'n terugbetaling.
Diere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede. Die inkloktyd is tussen 14:00 tot 18:00 op die laatste. Die uitkloktyd is 10:00 op die laatste, tensy 'n ander reëling met bestuur getref is.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kampeerplek
Vanaf
Vanaf R440
per eenheid
Beskrywing

Dié unieke kampeerplek het 'n privaat ablusieblok, braai en klein kombuisarea. Daar is plek vir 6 gaste per kampeerplek. Hierdie kampeerplekke is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n vreedsame plekkie onder populierbome met voëltjies wat tjirp.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

Kampeerplek

Huisreëls

Indien die maksimum aantal persone vir die verblyf oorskry word sonder die nodige toestemming van Kaleo se eienaars of bestuurder sal die bespreking verval sonder 'n terugbetaling.
Diere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede. Die inkloktyd is tussen 14:00 tot 18:00 op die laatste. Die uitkloktyd is 10:00 op die laatste, tensy 'n ander reëling met bestuur getref is.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgwoonstelletjie
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Selfsorgwoonstelletjie met gerieflike slaapplek vir 2 gaste, en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke woonstelletjie het sy eie kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, en 'n buitebraai. Geen oond en geen TV.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die maksimum aantal persone vir die verblyf oorskry word sonder die nodige toestemming van Kaleo se eienaars of bestuurder sal die bespreking verval sonder 'n terugbetaling.
Diere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede. Die inkloktyd is tussen 14:00 tot 18:00 op die laatste. Die uitkloktyd is 10:00 op die laatste, tensy 'n ander reëling met bestuur getref is.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Worldwide Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Worldwide Selfsorgkothuis het 2 slaapkamers: een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Daar is 'n slaapbank vir 2 ekstra kinders indien nodig. Verder beskik die kothuis oor DStv, lugversorging, 'n ten volle toegeruste kombuis wat deel is van die leefarea met sy kaggel en binnebraai. Buite is daar 'n braai met 'n tafel en stoele, en 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die maksimum aantal persone vir die verblyf oorskry word sonder die nodige toestemming van Kaleo se eienaars of bestuurder sal die bespreking verval sonder 'n terugbetaling.
Diere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede. Die inkloktyd is tussen 14:00 tot 18:00 op die laatste. Die uitkloktyd is 10:00 op die laatste, tensy 'n ander reëling met bestuur getref is.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Spot Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Spot Selfsorgkothuis het 2 slaapkamers: een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledige badkamer met 'n stort. Verder beskik die kothuis oor DStv, lugversorging, 'n ten volle toegeruste kombuis wat deel is van die leefarea met sy kaggel en binnebraai. Buite is daar 'n braai met 'n tafel en stoele, en 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die maksimum aantal persone vir die verblyf oorskry word sonder die nodige toestemming van Kaleo se eienaars of bestuurder sal die bespreking verval sonder 'n terugbetaling.
Diere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede. Die inkloktyd is tussen 14:00 tot 18:00 op die laatste. Die uitkloktyd is 10:00 op die laatste, tensy 'n ander reëling met bestuur getref is.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stripes Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Stripes Selfsorgkothuis het 2 slaapkamers: een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Daar is 'n slaapbank vir 2 ekstra kinders indien nodig. Verder beskik die kothuis oor DStv, lugversorging, 'n ten volle toegeruste kombuis wat deel is van die leefarea met sy kaggel en binnebraai. Buite is daar 'n braai met 'n tafel en stoele, en 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die maksimum aantal persone vir die verblyf oorskry word sonder die nodige toestemming van Kaleo se eienaars of bestuurder sal die bespreking verval sonder 'n terugbetaling.
Diere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede. Die inkloktyd is tussen 14:00 tot 18:00 op die laatste. Die uitkloktyd is 10:00 op die laatste, tensy 'n ander reëling met bestuur getref is.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
In the Navy Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

In the Navy Selfsorgkothuis het 2 slaapkamers: een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Daar is 'n slaapbank vir 2 ekstra kinders indien nodig. Verder beskik die kothuis oor DStv, lugversorging, 'n ten volle toegeruste kombuis wat deel is van die leefarea met sy kaggel en binnebraai. Buite is daar 'n braai met 'n tafel en stoele, en 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die maksimum aantal persone vir die verblyf oorskry word sonder die nodige toestemming van Kaleo se eienaars of bestuurder sal die bespreking verval sonder 'n terugbetaling.
Diere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede. Die inkloktyd is tussen 14:00 tot 18:00 op die laatste. Die uitkloktyd is 10:00 op die laatste, tensy 'n ander reëling met bestuur getref is.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Damhuis Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Damhuis Selfsorgkothuis het 2 slaapkamers: een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Daar is 'n slaapbank vir 2 ekstra kinders indien nodig. Verder beskik die kothuis oor DStv, lugversorging, 'n ten volle toegeruste kombuis wat deel is van die leefarea met sy kaggel en binnebraai. Buite is daar 'n braai met 'n tafel en stoele, en 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die maksimum aantal persone vir die verblyf oorskry word sonder die nodige toestemming van Kaleo se eienaars of bestuurder sal die bespreking verval sonder 'n terugbetaling.
Diere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede. Die inkloktyd is tussen 14:00 tot 18:00 op die laatste. Die uitkloktyd is 10:00 op die laatste, tensy 'n ander reëling met bestuur getref is.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Laundry
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is die naaste aan die Kaleo-lokaal en bestaan uit 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kothuis het 'n kombuis met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf en 'n toonbank met 4 sitplekke. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n sitarea. Buite sal gaste 'n lieflike braai-area met 'n buitetafel vind.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die maksimum aantal persone vir die verblyf oorskry word sonder die nodige toestemming van Kaleo se eienaars of bestuurder sal die bespreking verval sonder 'n terugbetaling.
Diere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede. Die inkloktyd is tussen 14:00 tot 18:00 op die laatste. Die uitkloktyd is 10:00 op die laatste, tensy 'n ander reëling met bestuur getref is.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Lab
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus. Daar is 'n binnebraai-area en 'n beskutte braai-area buite. Die sitarea het 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die maksimum aantal persone vir die verblyf oorskry word sonder die nodige toestemming van Kaleo se eienaars of bestuurder sal die bespreking verval sonder 'n terugbetaling.
Diere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede. Die inkloktyd is tussen 14:00 tot 18:00 op die laatste. Die uitkloktyd is 10:00 op die laatste, tensy 'n ander reëling met bestuur getref is.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kaleo Manor Selfsorghuis
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorghuis het 4 slaapkamers waarin daar 2 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens al te saam is. Daar is 2 badkamers, waarvan een 'n bad het en die ander een 'n stort. Die ruim woonkamer het 'n kaggel. Daar is 'n eetkamer, buitebraai en ten volle toegeruste kombuis. Die huis is heerlik ruim en gerieflik, en word omring deur eikebome en welige grasperke.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die maksimum aantal persone vir die verblyf oorskry word sonder die nodige toestemming van Kaleo se eienaars of bestuurder sal die bespreking verval sonder 'n terugbetaling.
Diere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede. Die inkloktyd is tussen 14:00 tot 18:00 op die laatste. Die uitkloktyd is 10:00 op die laatste, tensy 'n ander reëling met bestuur getref is.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R380
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malabar Plaas, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a9e09632da259f7ae4c1398e15c00f2df2dddae99546c6c98f470a0da3fae458d38b6959d7515dbcef3f5c3b5b182ca7b7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag (plek vir 6) 106 5 1 5 Malabar Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.155008 19.338742