Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva 444

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Toegangspad, Athenian Cascades 444, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kaliva 444 is in die Athenian Cascades-kompleks in Langebaan en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 5 gaste.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, en ’n leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort en toilet het. Daar is ’n enkelslaapbank in die sitarea. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met tee- en koffiemaakgeriewe, ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea en slaapkamers, en die eenheid het ’n balkon met ’n ingeboude braai-area wat ’n uitsig oor die swembad bied. Die woonstel word daagliks skoongemaak en rook is binne verbode.

Die oord het ’n swembad, swembaddek, speletjies-arkade, casino, restaurante en ’n kroeg. Langebaan bied wind- en sweefski, kajakvaart, visvang, gholfspeel, perdry en bergfietsry. Gaste kan ook die Weskus Nasionale Park besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Kaliva 444 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir Kaliva 444
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 2

Ligging

  • Mykonos Toegangspad, Athenian Cascades 444, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaliva 444 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Toegangspad, Athenian Cascades 444, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c96798f2a76947ba45737de0da0881638b8d521372f8c8d55995755324e7383db0b35748d21cdbe72db73ef9ab8be26889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 Mykonos Access Road Athenian Cascades 444 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -33.0492894227 18.043477535248
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem