Somerstrand Akkommodasie by Kaliza's Place | LekkeSlaap
+20

Kaliza's Place

B&B
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Tiran Pad, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kaliza's Place bied B&B-verblyf met die opsie vir selfsorgverblyf en word deur die eienaars bestuur. Ons is in 'n stil straat in Somerstrand in Port Elizabeth, na aan die strand en geriewe soos 'n inkopiesentrum, die Boardwalk Casino, Port Elizabeth Lughawe, McArthur Swembaddens, Nelson Mandela Universiteit en die Humewood Gholfbaan, geleë. Ons beeldksone ligging is ideaal vir die jaarlikse Splash-fees en Ysterman-kompetisie en ook vir watersport-entoesiaste.

Dié gastehuis is ideaal vir toeriste, sakereisigers en vakansiegangers. Kinders is ook welkom. Elkeen van ons 6 kamers is individueel versier en het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het geriewe soos 'n haardroër, strykyster en TV met M-Net en sommige DStv-kanale. Vir ons selfsorg-gaste is daar 'n volledig toegeruste kombuisie beskikbaar.

'n Heerlike Engelse of Kontinentale ontbyt word by die B&B-tarief ingesluit en aandetes is ook beskikbaar op versoek en moet vooraf gereël word.

Kaliza's Place het 'n swembad, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Ons eenhede word daagliks skoongemaak en ons bied ook 'n gratis wasgoeddiens, gratis WiFi en faks-geriewe.

Pendeldienste na en van die lughawe kan gereël word. Ons is binne 'n uur se ry vanaf verskeie malaria-vrye wildparke soos Kragga Kamma, Addo-olifantpark, Seaview Leeupark, Schotia, Shamwari en Amakhala Wildreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 5 resensies vir Kaliza's Place
Netheid
3.0/5
Diens
2.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
2.4/5

Ligging

  • 38 Tiran Pad, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kaliza's Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Tiran Pad, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZjkwNDU3LTRjZTMtNDJmNC1iMzZmLTg3NWI3OTViZWRkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 3 38 Tiran Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.99505 25.66428
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za