Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalkfontein Gaste Plaas

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Kalkfontein Gaste Plaas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Helen M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant. Good old fashioned Karoo gasvryheid. Peace and quiet for the soul.

Lovely! We went for lovely walks and a drive and saw a host of wild animals. It's off the beaten track, so go for two nights if you can and if you have a 4x4. Ask to stay in the berg huisie. It's stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalkfontein Gaste Plaas se terugvoer

Baie dankie Helen

Hoop ons sien jou eendag weer.

Vriendelike groete

Gert en Julia

Kalkfontein Gaste Plaas
Rachelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Avontuurlustige ervaring.

As jy die grondpad agter die rug het, is hierdie ongelooflike mooi deel van die Karoo absoluut die moeite werd om te sien. Ons het vasgeval a.g.v. oorstromings die dag van vertrek, maar dit was als deel van die ervaring. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalkfontein Gaste Plaas se terugvoer

Dankie Rachelle. Glo die nat paaie was n avontuur om te onthou en seker nie iets waarmee jul gereeld te doen kry nie ne.
Hoop ons sien jul eendag weer.
Vriendelike groete

Gert en Julia Hattingh

Kalkfontein Gaste Plaas
Lizanne B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne B
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon, goed ingerig.

Gert en Julia is so gasvry. Ons is so bederf en het niks gekort. Ons hoop om gou weer daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalkfontein Gaste Plaas se terugvoer

Baie dankie Lizanne, Marcel en Amore.
Ons hoop jul kom gou weer vir ons kuier.

Kalkfontein Gaste Plaas
Koos N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos N
Gesin met tieners

Het net een nag oorgeslaap, was rustig stil en veilig.

Baie vriendelike ontvangs, plaas kan verken word deur te stap, bergfiets en ook voertuig. Huis is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa R
Gesin met tieners

Vreedsame Karookuier. Gasvrye eienaars.

Dis effens ver van die N1 af en die 15 km grondpad neem ongeveer 20 minute om te ry met ‘n bakkie. Maar vir ‘n rustige reisiger wat nie gedruk is vir tyd nie, is dit ‘n lekker avontuur. Sal nie aanbeveel om die grondpad met ‘n sedanmotor aan te pak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalkfontein Gaste Plaas se terugvoer

Hallo Teresa
Ons is bly ons kon jul ontmoet. Mooi wense vir toekoms en ook aan kinders met hul studies.
Vriendelike groete
Gert en Julia Hattingh

Kalkfontein Gaste Plaas
Anthonie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie B

Wegbreek van alles. Ongelooflik mooi.

Die plaas is so 15 km van die hoofpad af op 'n grondpad. Geen selfoonsein, so perfek om heeltemal weg te breek van alles. Die sterre was ongelooflik en die plaas skoon en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalkfontein Gaste Plaas se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer Anthonie en groep. Ons is bly dat jul kuiertjie by ons geniet het. Mooi wense vir toekoms.
Groete
Gert en Julia.

Kalkfontein Gaste Plaas
Flip D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring van rustigheid.

Gawe, gasvrye mense en 'n netjiese voldoende toegeruste huis. Dit is 'n ongelooflike lekker ervaring om so in die Karoo te gaan rustig verkeer. Dit was baie lekker en sal definitief eendag terugkeer soontoe en nie net vir en aand nie. Baie dankie Gert en Julia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalkfontein Gaste Plaas se terugvoer

Baie dankie julle. Hoop ons sien mekaar vorentoe weer.
Groete,
Gert en Julia

Kalkfontein Gaste Plaas
Peet B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B

Gasvryheid van die eienaars was onverbeterlik en die afgeleë ligging uitstekend.

Gert en Julia is seker van die gasvryste mense wat ek nog ontmoet het. Die huis is baie netjies (nuut), met 'n heerlike binne- en buitebraai. Bestel gerus vleis en wors by Gert voor julle gaan - heerlike Karooskaap. Ons het gegaan as 'n groep motorfietsryers, maar dit sal 'n heerlike wegbreek wees vir 'n gesin of groep vriende. Stil en afgesonderd, met net die Karoo rondom jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalkfontein Gaste Plaas se terugvoer

Baie dankie Peet en groep motorfietsryers.Voorreg om jul in Karoo te ontvang. Kom kuier weer.

Kalkfontein Gaste Plaas
Handre G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre G
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie lekker blyplek en regtig baie gawe mense. Ons is soos familie verwelkom. Karoogasvryheid op sy beste. Die huis het alles wat 'n mens nodig het. Die stilte van die Karoo is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marene V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene V
Gesin met tieners

Keurige en goed toegeruste huis was lafenis vir die siel.

Die huis is pragtig, keurig versier en baie goed toegerus. Dit is omring deur Karoo-veld; die stilte en blou-blou lug is 'n lafenis vir die siel! Julia en Gert is baie vriendelik en hulpvaardig. Kan beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel op aarde.

'n Stukkie hemel op aarde wat ons met groot vrymoedigheid aanbeveel, veral vir mense wat die stilte en afsondering van die Karoo kan waardeer. Die huis is baie gesellig en gerieflik ingerig, met alles wat mens nodig het. Dis bv die eerste gastehuis waar ek 'n verlengingskoord kry sodat dit nie 'n gesukkel is om hare droog te maak ver van 'n spieël af nie. Gert en Julia maak seker dat hul gaste tuis voel en lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R11 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R11 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R11 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkfontein Plaas, Langs R353, Leeu-Gamka, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf81ba8a8c5d5ea426448807f42adb40b730bb92d8b47e18430b8e75691fbc2c289a3f32d522a1d78b0c20d672d2ac011b505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 900 per nag, vir 10 mense 11 5 1 5 Kalkfontein Farm Off the R353 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.315275508262 21.76364725605