Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalkgat Avontuur Plaas

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 23 resensies vir Kalkgat Avontuur Plaas
Netheid
3.6/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
2.6/5
Christie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Christie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very scenic, but not a nice camp site. Poor facilities.

The farm is very scenic and we were warmly welcomed on arrival. However, I wouldn't recommend this for camping as the camp sites were not well equipped. The camp sites were essentially the backyard of the farm house. There was nowhere to do dishes, no lights at the sites, or individual plug points at the sites, and no proper sink in the toilets. I think the price is far too high for what is provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D
Saam met vriende

Asemrowende verblyf.

Die mees lekkerste, skoonste en beste meubels wat ek nog in 'n selfsorgeenheid/huis gekry het. Baie vriendelike ontvangs en 'n lekker plaasontbyt. Ek gee 20 uit 10 punte. Asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte kamp.

Ons was voorbereid op selfonderhoudende kamp. Dit het swaar gereën en wind was stormsterk met ons aankoms. Ons het 'n gelyk kampplek teen 'n digte turksvylaning gekry. Oppervlak was fyn gruis, dus heerlik droog terwyl alle ander plekke in die dorp 'n modderbad was. Daar was 'n heerlike warm stort en 'n spoeltoilet. Johan is 'n baie vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumane K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sumane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fasiliteite is onvoldoende vir kampeerders.

Die eienaar is baie vriendelik en tegemoetkomend. Ongelukkig is daar slegs een toilet en een "buite" stort beskikbaar, ongeag die koue weer. Die toiletgeboutjie het geen wasbak met lopende water nie. Die water van die stort is onderbrekend warm en koud, wat 'n buitestort in temperatuur van tussen 5 en 8 grade baie onaangenaam gemaak het. Met meer as 6 kampplekke wat maklik 12+ mense kan wees was die ablusie nie voldoende nie. Daar is geen water of kragpunt by die staanplek self nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Catherine E
Saam met vriende

Squalid campsite.

No electricity. No hot water. 1 Loo for the site. 1 Shower with nowhere to hang towel or clothes. Not anything like photos. The only thing going for it is proximity to the town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste oornagplaas ooit! Fantastiese diens. In Afrikaans! Besonderse mense!

Lena en haar ma is juwele van Calvinia! Sal beslis Kalkgat aanbeveel vir almal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mike A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Cindy is the perfect hostess - she really made us feel welcome. The meals were a bit pricey but the quality was outstanding and certainly worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Fanie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die swakste kampplek, nooit weer by die plek nie.

Dit is die swakste plek om te kamp. Dit is die mees arrogantste eienaar. Bly weg van Kalkgat af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anel M
Saam met vriende

Rustige en veilige kamp saam met vriende.

Kampplek en plaas baie mooi. Daar is egter nie genoeg ablusiegeriewe nie. Die koste vir 'n kampplek met geen krag en geen water is bietjie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien J

Dis 'n baie mooi huis in die middel van niks en nêrens. Knus en snoesig ingerig in die koue.

Ons was alleen op die plaas en Cindy het vir ons reggestaan. Dit was bitter koud die nag en ons het die binnebraai geniet. Die plaas verleen hom aan die mooiste foto's en die huis se binneversiering is uiters smaakvol gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Baie mooi omgewing en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Katastrofe! Uiters swak!

Geen water in badkamers, swak organisasie. Ons gelok met mooiste foto's van blomme. Alles vals. Ons is doelbewus belieg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilda V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mathilda V
Saam met vriende

Familie-kamer kort baie afwerkings.

Die kamer, wat eintlik die garage was, kort baie afwerkings. Daar is bv. slegs 1 lig in die vertrek, yskas was ook nie leeg nie ─ huis bewoners se kos was steeds daarin. Die staal skuifdeure was groot en het moeilik oop- en toegemaak. Die enkelbedjies was ook maar wankelrig. Hierdie eenheid was ons duurste verblyf die vakansie en die minste waarde vir geld. Die res van die huis was mooi afgewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies, baie modern en baie skoon.

Die gasvryheid en huislike atmosfeer was heerlik. Die kos was heerlik en die omgewing pragtig! Werklik die moeite werd! Ons het lekker gekuier, gerus en uitgery na die pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalkgat Avontuur Plaas se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kompliment met waardering.

Kalkgat Avontuur Plaas
Corlize T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Corlize T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moenie dat die foto's jou mislei nie. Bly weg, geen Eskom-krag, enjin was 9 uur afgesit. Geen kerse, lampies of vuurhoutjies om na ligte-uit te kon sien nie.

Ek moes lont geruik het toe eienaar my vra om hom terug te bel, want hy het nie genoeg lugtyd op sy foon nie. My versoek was veilige parkering aangesien ons meubels op 'n sleepwa gehad het, daarvoor moes ons ekstra R200 betaal om in die stoor te mag parkeer. Nêrens in die advertensie word gesê dat daar geen Eskom-krag is nie. Die enjin is 9 uur die aand afgesit. Daar was nêrens vuurthoutjies, kerse of 'n lampie langs die bed nie. Gelukkig het ons vuurhoutjies gehad waarmee ons in die nag moes badkamer toe. Volgende oggend is enjin 6.45 vm aangesit, ons het reeds 6 uur opgestaan om 7 uur te kon ry. Ons moes beurte maak om vir mekaar vuurhoutjies te trek om sodoende te kon aantrek en die badkamer te kan gebruik. In die donkerte het ek 'n blompot met plastiekblomme omgestamp. Daarvoor verwag die eienaar dat ons R425 betaal wat ek natuurlik geweier het, as daar 'n lig was sou ek nie die blompot omgestamp het nie. A.g.v die ongerief het ek nie die R200 vir veilige parkering betaal nie maar dit wel vir Cindy, die huishulp wat dierbaar was gegee. Ek wil nie hê ander mense moet so 'n nare ondervinding ervaar nie. Die kamer is boonop binne die eienaar se huis waar hy ook woon. Dankbaar was hy die aand nie tuis nie. Ek sal die plek vir niemand aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het gasvryheid soos by min ander plekke ervaar!

Op pad soontoe uit Calvinia het ek my bedenkinge gehad, die wêreld is droog en lyk verlate. Maar ons was so goed ontvang en het so tuisgevoel, dat dit moeilik was om die volgende oggend na 'n heerlike ontbyt te vertrek. Ons gasheer en gasvrou het ons genooi vir aandete en dit was voorwaar 'n heerlike geleentheid. Die droogte in die area maak geen verskil aan die asemrowende sonsondergange, die volmaan uit die ooste en die sonsopkoms oor rantjies nie! Van die mooiste foto's op ons reis was op Kalkgat geneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques B
Saam met vriende

Kalkgat sal my nooit weer sien nie!

Die avontuur gedeelte is misleidend of ons was net nie ingelig nie. Ondervinding was baie sleg om volgende redes: Akkommodasie duur as res van punte in ag geneem word. Geen reëls. Luidrugtige gaste, wat kru taal gebruik en geen ander mens in ag neem nie - dronk en braai tot 3 uur in oggend - Saterdagoggend. Gaste wat baklei en mekaar vloek en skel na middernag - Sondagoggend. Die eienaar kuier harder as gaste en maak meer geraas as hulle. Geen ontvangs/verwelkoming by aankoms en inligting oor aktiwiteite nie. Hoenderhok langs kampterrein en "vals" haan wat in middel van nag kraai. Lister kragopwekker wat in middel van 01h00 - 02h00 en 05h00 oggend aangeskakel word want sonkrag/batterye stelsel wat lig moet voorsien werk nie. Geen vullisdromme by kampplek nie. Geen krane by kampplek. Geen braaigeriewe by staanplekke. Een toilet op vlak en een stort vir kampers wat nie warm water gehad het nie a.g.v. gas verhitting stelsel wat nie werk nie. Geen geriewe om skottelgoed te was nie. Bg. is baie jammer want die omgewing is pragtig, die plaas is baie netjies en goed onderhou en ek kan sien dat baie moeite gedoen is en geld gespandeer is. Hy is nie voorberei vir kampers nie en ek sal nooit weer terugkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal Kalkgat vir niemand aanbeveel nie.

Teen R250 per persoon, per nag vir kamp, is dit bitter duur. Veral as jy die volgende in ag neem: Daar is nie elektrisiteit beskikbaar by die staanplekke nie. Die staanplekke is nie afgemerk nie, first come, first serve. Daar is geen waterkrane naby die staanplek nie. Ek weet nou nog nie waar anders as 'n emmer met water in by die toilet, waar ek moes water kry nie. Daar is slégs 1 stort en 1 toilet beskikbaar vir almal om te gebruik, mans en vrouens. Die warm water word deur 'n gas geyser warm gemaak wat foutief is en elke nou en dan af gaan en jou vol koue water gooi. Die stort kan ook nie behoorlik toemaak nie. Die toilet het nie 'n lig nie, so in die nag, as die son gesak het moet jy jou kopliggie saamneem as jy wil sien. Daar is 'n hoenderhok, reg langs die kamp staanplek met 2 hane wat letterlik elke 15 minute kraai, regdeur die nag. Ek oordryf nie. Bo-op dit alles, start die plaas-eienaar sy diesel opwekker so teen 6 uur die aand en laat loop hom tot laat in die nag. Saterdag 12 uur die nag het hy weer die ding op gestart, slegs 20 m vanaf die kamp staanplek. Soos dit voorkom was hy bevriend met van die gaste wat gekamp het en het hulle tot 3 uur die oggend gekuier, gevloek en geraas. Dit was die mees onaangenaamste kamp van my lewe. Moet vir seker nie hierna kom as jy rus vir jou siel soek of die natuurskoon wil geniet nie. Laastens staan die kamp se voorste hek oop, vir enige iemand om oop te maak en in te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita M
Gesin met tieners

Great adventure and great fun.

Great adventure camping fun! Great for hikers, joggers and mountain bikers too! We want to go back and explore the farm. Camp site garden beautiful with plants from the area and view priceless! Great to sit around camp fire in the evening under the stars! Very close to Vleidfees in Calvinia!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Wayne N
Gesin met tieners

Pricey for campers.

Positives: Owner tries his best. Great vision for Kalkgat. Helpful and friendly. Allowed dog. Neat, safe, great walks. Comfortable grass for campers. Firewood available. Negatives: Cold showers with bad smelling water. Expensive per person camp fee. Roosters crow at 03h40. No dish washing facility for campers. Four wheeler was not running (sounded attractive when booking).

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Bietjie duur vir kampeerders.

Positiewe punte: Die eienaar probeer sy bes. Great uitsig oor Kalkgat. Behulpsaam en vriendelik. Hond word toegelaat. Netjies, veilig, lekker stappies. Lekker gras vir kampeerders. Vuurmaakhout beskikbaar. Negatiewe punte koue storte en die water ruik sleg. Dit kos duur per persoon vir kampeer. Die hane begin 03:40 te kraai. Daar is nie plek waar jy jou skottelgoed kan was nie. Die vierwielier is nie in 'n werkende toestand nie (dit het baie lekker geklink toe ons bespreek het).

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia S

Fantasties en ongelooflik, sal weer teruggaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkgat Avontuur Plaas, R27, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjZDdmMjRlLTZlYTUtNDJhYS1iZDkwLTNkNTZhN2EzMzgwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 Kalkgat Avontuur Plaas R27 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.53140334875 19.798157177216