Graaff-Reinet Akkommodasie by Kambro Cottage | LekkeSlaap
+35

Kambro Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kambro kothuis is sentraal geleë in die ou deel van die dorp, so dis lekker rustig. Tog is dit stapafstand van winkels, banke, restaurante, die museum-kompleks en die bekende Nederduits Gereformeerde Kerk, oftewel die Grootkerk. Die kothuis word omring deur verskeie voorbeelde van Karoo-argitektuur wat jou herinner aan vervloë jare.

Die verblyf word in 2 eenhede aangebied wat smaakvol ingerig is en elkeen oor 'n privaat ingang en veilige onderdakparkeerplek van die straat af beskik. Die Somerset-kothuis en die Cradock-kothuis bied elkeen lugversorging en al die moderne geriewe wat jy tydens jou verblyf sal nodig kry. Gaste kan kies tussen selfsorg- of B&B-verblyf.

Hierdie 2 bekostigbare kothuise is die ideale oornagplek vir sakereisigers, paartjies of klein groepe.

Kom ervaar die geskiedenis, natuur en prag van Graaff-Reinet tydens jou verblyf by Kambro Kothuis. Dié kothuis is 'n enkelverdieping-blyplek met 'n plat dak wat in 1840 opgerig is. Die gebou is as Nasionale Monument verklaar en is 'n belangrike deel van die dorp se erfenis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 80 resensies vir Kambro Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kambro Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMTIwZTZmLThhNDItNDRjNC1hYzU0LTcwYjA1NDZhMWRmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 80 5 1 5 73 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.252405959461 24.531588882606
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za