LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kambro Cottage | LekkeSlaap
+35

Kambro Cottage

Cradock-kothuis
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Cradock-kothuis het sy eie privaat ingang en slaapplek vir 2 volwassenes. Die kothuis het lugversorging en 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis en 'n eet- en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 dagbeddens vir kinders. 'n Bababed is ook beskikbaar vir hierdie eenheid. Die badkamer beskik oor 'n stort en komplimentêre toiletware en skoon handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond en yskas. Gratis koffie- en teemaakgeriewe word ook voorsien. Die kothuis het ook 'n platskerm-TV met plaaslike kanale en 'n DVD-speler. Die kothuise word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die tariewe wat vertoon word is op selfsorgbasis. Skoon linne, luukse handdoeke en toiletware word voorsien. Vars melk, tee, koffie en beskuit word voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Veilige parkeerplek van die straat af vir 1 voertuig word voorsien.

Huisreëls

Volledige Engelse ontbyt of Kontinentale ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie by Kambro Kothuis toegelaat nie, want daar is reeds troeteldiere wat hier bly. Rook word slegs buite die eenhede toegelaat. Graaff-Reinet gaan tans deur 'n ernstige droogte. Let wel dat ons swembad leeggemaak is om water te bespaar. Gaste moet asb. water spaarsamig gebruik.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Somerset-kothuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Somerset Cottage het sy eie privaat ingang en slaapplek vir 2 volwassenes. 'n Bababed is ook beskikbaar vir hierdie eenheid. Die kothuis het lugversorging en 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed, eetarea en leefarea. Daar is 'n en suite-slaapkamer en 'n kombuis vas aan die kamer. Die badkamer het 'n stort, komplimentêre toiletware en skoon handdoeke. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Gratis koffie- en teemaakgeriewe word ook voorsien. Die kothuis het ook 'n platskerm-TV met plaaslike kanale en 'n DVD-speler. Die kothuise word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Die tariewe wat vertoon word is op selfsorgbasis. Skoon linne, luukse handdoeke en toiletware word voorsien. Vars melk, tee, koffie en beskuit word voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Veilige parkeerplek van die straat af vir 1 voertuig word voorsien.

Huisreëls

Volledige Engelse ontbyt of Kontinentale ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie by Kambro Kothuis toegelaat nie, want daar is reeds troeteldiere wat hier bly. Rook word slegs buite die eenhede toegelaat. Graaff-Reinet gaan tans deur 'n ernstige droogte. Let wel dat ons swembad leeggemaak is om water te bespaar. Gaste moet asb. water spaarsamig gebruik.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMTIwZTZmLThhNDItNDRjNC1hYzU0LTcwYjA1NDZhMWRmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 73 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.252405959461 24.531588882606
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!