+98

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 256 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Aletta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal vir seker weer kom, alles was. Alles was net reg. Gasheer was baie vriendelik. Plek pragtig, netjies en silwerskoon. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heliezer D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lovely stay. We loved our stay in this cosy and very comfortable cottage with a very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary Ann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

It was perfect! Lovely place, lovely host. Warm welcome. There was everything we needed. The room was lovely styled, with an eye for detail!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinz Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflik en skoon. Goeie ligging. Vriendelik ontvang. Netjiese verblyf. Goeie kommunikasie van gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon, stylvol, ruim, effektief, vriendelik en weldeurdag. Ja, ons het baie lekker gebly en sal vir seker graag weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martjie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Onverbeterlik! Ons het heerlik gekuier. Gasheer kyk na fyn detail wat 'n mens spesiaal laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties. Dis die tweede keer wat ons in Kambro Cottage is. Greg is 'n fantastiese en vriendelike persoon. Die blyplek is puik en ons sal definitief volgende jaar weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Kambro Cottage is op my "bly weer daar" lys. Ek het heerlik gebly. Ruim, keurig versier. Aandag aan detail het ons beïndruk. Perfekte mengsel van outydse dekor, maar moderne badkamer en kombuis. Eienaar het info oorgedra en ons daarna in vrede gelaat, iets wat my geval. Vir ouers met 'n baba - wat 'n oulike kinderbedjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtig en ruim, toegerus met alles en nog meer wat nodig is. Sal vir seker Kambro Cottage aanbeveel. Netjies, skoon, pragtig met alles wat nodig is. Stapafstand na restaurante en winkels. Greg het ons baie vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties! Dis heel moontlik die beste gastehuis wat ons nog ooit gebruik het, internasionaal ingesluit! Mens sien 'next level' detail in alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 256

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

73 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61ce2d8607d5403a76138ca2d381032cb8d5bed73d03a1b4d89dd69ee4fbada6bb6236f19b68fe9dd5d9c8b83e3891ffb51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 256 5 1 5 73 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.252405959461 24.531588882606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang